Baie geluk aan ons Garsie-atlete wat tydens die Grey-Oranje-atletiekbyeenkoms uitstekende prestasies gelewer het!
GOUD
β’ Lohan de Lange β Spiesgooi (SA-rekord)
β’ Niela Gerson β Spiesgooi
β’ Rehan Groenewald β 800 m
β’ Fortune Cletus-Okolo β Gewigstoot (rekord)
β’ Fortune Cletus-Okolo β Diskus (rekord)
SILWER
β’ Kaylin Mayers β 400 m
β’ Lisa du Plessis β Hoogspring
BRONS
β’ Dian Blignaut β 100 m-hekkies
β’ Eva Changuion β 300 m-hekkies
β’ Kaylin Meyers β 300 m-hekkies
β’ Annebelle van der Mercht β Spiesgooi
β’ Heinrich Weiss β Spiesgooi
πππ ππππ‘πππ ππππππ ππππβπππ ππ πππ 5ππ ππππ, π‘πππ€π¦π πΊπππ πππ 6ππ ππ πππ πππππππππππππ π ππππ-ππππππππ ππππππ!
Baie geluk aan elke atleet wat deelgeneem het en Garsies se naam met trots hoog gehou het. Julle harde werk en deursettingsvermoΓ« maak ons trots!









