Woensdag 14 Oktober om 12:00 sluit ons vir Brendan Peyper in sy Land Cruiser toe op Berepark!

Maar hier is die ding: Hy word slegs vrygelaat wanneer ons genoeg sanitêre produkte en niebederfbare kos ingesamel het!

Garsies, ons het julle nodig!

Kom ons staan saam, maak ’n verskil en wys waartoe ons as Garsie-familie in staat is. Elke skenking tel en bring Brendan een tree nader aan sy vryheid!

Woensdag 14 Oktober

12:00

Berepark

Scroll to Top