Matriekafskeid 2026

Wat ’n ongelooflike mooi aand!

Ons Matriekafskeid 2026, met die tema Reflections, was ’n aand vol glans, spesiale oomblikke en herinneringe wat ons matrieks vir altyd sal koester.

’n Spesiale dankie aan almal wat gehelp het om hierdie aand so besonders te maak. Zaan Sonnekus het die matrieks ook met ’n paar van sy liedjies verras en die aand nóg meer onvergeetlik gemaak.

Scroll to Top