’n Skouspelagtige viering van talent, kreatiwiteit en kultuur. Beleef ’n aand waar musiek, sang, dans en drama saamkom en ons leerders se talent die verhoog laat lewe – ’n ware viering van die kunste!