GARSIE-SKAAK | GAUTENG CLOSED SKAAKTOERNOOI

Baie geluk aan Alexia Jansen, wat op Saterdag 17 Oktober ’n silwermedalje in die meisies o/16-afdeling by die Gauteng Closed Skaaktoernooi verower het.

Ons is baie trots op hierdie puik prestasie!

Scroll to Top