Hoërskool Garsfontein is trots op die erkenning wat ons tydens die Virseker Noordvaal Toekennings 2026 ontvang het.
Ons skool is bekroon met die volgende toekennings:
• Skool met die meeste gees
• Meeste deelnemers op die voorspeller
• Drie van die jaar: Yuvrah George
Baie geluk ook aan die volgende Garsies wat in die Dream Team 2026 opgeneem is:
• Stefan (Kwagga) Van Der Vyver
• Ruben Lombaard
• JJ Fourie
• Drewyn Baron
• Yuvrah George
Baie geluk met hierdie besondere prestasies.




