Nuus en Media

๐†๐€๐‘๐’๐ˆ๐„-๐‘๐”๐†๐๐˜: ๐Ÿ•โ€™๐’

๐ต๐‘Ž๐‘–๐‘’ ๐‘”๐‘’๐‘™๐‘ข๐‘˜ ๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘œ๐‘›๐‘  ๐‘’๐‘–๐‘’ ๐‘…๐‘ข๐‘Ž๐‘› ๐น๐‘™๐‘ข๐‘˜๐‘  ๐‘ค๐‘Ž๐‘ก ๐‘๐‘ฆ ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘†๐ด ๐‘œ.17 7’๐‘ -๐‘œ๐‘’๐‘“๐‘’๐‘›๐‘”๐‘Ÿ๐‘œ๐‘’๐‘ ๐‘–๐‘›๐‘”๐‘’๐‘ ๐‘™๐‘ข๐‘–๐‘ก ๐‘–๐‘ ! Die finale span sal uit die spelers in diรฉ oefengroep saamgestel word en sal aan die Somer Jeug Olimpiese Spele in Dakar, Senegal, deelneem. Ons is trots op jou, Ruan!

Nuus en Media

hoofleiers en dagbestuur

Met trots stel ons Garsies se hoofleiers en dagbestuur vir die termyn 2026/2027 bekend. Baie geluk! Mag julle met integriteit, trots en doelgerigtheid lei.

Nuus en Media

Garsie-Toneel

Garsie-Toneel dring deur na die ATKV Tienertoneel Gauteng 3 Streeksfeesfinaal en behaal besonderse toekennings met die nuutgeskrewe teks, Skaduvlieg Motel, en is as volg: -๐ต๐‘’๐‘ ๐‘ก๐‘’ ๐‘Ž๐‘˜๐‘ก๐‘’๐‘ข๐‘Ÿ ๐‘–๐‘› ‘๐‘› โ„Ž๐‘œ๐‘œ๐‘“๐‘Ÿ๐‘œ๐‘™: Sebastiaan Louw -๐ต๐‘’๐‘ ๐‘ก๐‘’ ๐‘Ž๐‘˜๐‘ก๐‘Ÿ๐‘–๐‘ ๐‘’ ๐‘–๐‘› ‘๐‘› โ„Ž๐‘œ๐‘œ๐‘“๐‘Ÿ๐‘œ๐‘™: Carissa Ras -๐ต๐‘’๐‘ ๐‘ก๐‘’ ๐‘Ÿ๐‘’๐‘”๐‘–๐‘ ๐‘ ๐‘’๐‘ข๐‘Ÿ๐‘  -๐‘๐‘œ๐‘š๐‘–๐‘›๐‘Ž๐‘ ๐‘–๐‘’๐‘ : Beste Ensemble Beste hantering van tegniese aspekte Bianca Phyfer vir beste aktrise in ‘n

Nuus en Media

๐…๐€๐’๐“๐Ÿ“-๐๐„๐“๐๐€๐‹๐’๐๐€๐ ๐Ž๐๐Ž๐Ž๐‘๐–๐Ž๐๐๐„

Ons Garsie Jaguars O/18-span het โ€™n uitmuntende vertoning by die Noordelikes Fast5-netbaltoernooi gelewer en al ses hul wedstryde gewen! Die Garsie Pumas O/15-span het ook besonder goed gevaar en vyf van hul ses wedstryde gewen. ๐“๐จ๐ž๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ง๐ ๐ฌ: โ€ข Speler van die Toernooi (O/15): Avah du Plessis โ€ข Speler van die Toernooi (O/18): Petra Burger ๐ต๐‘Ž๐‘–๐‘’ ๐‘”๐‘’๐‘™๐‘ข๐‘˜

Nuus en Media

Skaak

๐‘‚๐‘›๐‘  ๐‘‚/15 ๐ด-๐‘ ๐‘˜๐‘Ž๐‘Ž๐‘˜๐‘ ๐‘๐‘Ž๐‘› โ„Ž๐‘’๐‘ก ๐‘†๐‘Ž๐‘ก๐‘’๐‘Ÿ๐‘‘๐‘Ž๐‘” ๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘‡๐‘ โ„Ž๐‘ค๐‘Ž๐‘›๐‘’-๐‘†๐‘ข๐‘–๐‘‘-๐‘“๐‘–๐‘›๐‘Ž๐‘Ž๐‘™ ๐‘‘๐‘’๐‘’๐‘™๐‘”๐‘’๐‘›๐‘’๐‘’๐‘š. Hulle het altesaam 5 wedstryde gespeel, waarvan hulle 2 wedstryde met 6โ€“0 gewen het en een wedstryd gelykop gespeel het. Met hierdie uitstekende vertoning eindig hulle algeheel 4de in die finaal! Baie geluk aan ons spelers met โ€™n besonderse prestasie! Ons is trots op julle!

Nuus en Media

๐†๐€๐‘๐’๐ˆ๐„-๐Š๐‘๐ˆ๐„๐Š๐„๐“

๐‘‚๐‘›๐‘  ๐‘ ๐‘๐‘œ๐‘” ๐‘”๐‘Ÿ๐‘Ž๐‘Ž๐‘” ๐‘š๐‘’๐‘ก ๐‘ก๐‘ค๐‘’๐‘’ ๐‘ข๐‘–๐‘ก๐‘ ๐‘ก๐‘’๐‘˜๐‘’๐‘›๐‘‘๐‘’ ๐‘œ๐‘œ๐‘Ÿ๐‘ค๐‘–๐‘›๐‘›๐‘–๐‘›๐‘”๐‘  ๐‘‘๐‘’๐‘ข๐‘Ÿ ๐‘œ๐‘›๐‘  ๐‘Œ๐‘ ๐‘๐‘’๐‘Ÿ๐‘’. 1B Ysbere wen Pretoria Boys High met 7 paaltjies. PBHS: 200/8 in 50 boulbeurte Garsies: 203/3 in 34 boulbeurte 1A Ysbere Dogters wen Oos-Moot 1A met 9 paaltjies. Oos-Moot: 122/7 in 20 boulbeurte Garsies: 126/1 in 11 boulbeurte ๐ต๐‘Ž๐‘–๐‘’ ๐‘”๐‘’๐‘™๐‘ข๐‘˜ ๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘Ž๐‘™๐‘๐‘’๐‘– ๐‘ ๐‘๐‘Ž๐‘›๐‘›๐‘’ ๐‘š๐‘’๐‘ก ๐‘๐‘ข๐‘–๐‘˜

Nuus en Media

๐†๐š๐ซ๐ฌ๐ข๐ž-๐ž๐ค๐จ๐ง๐จ๐ฆ๐ž ๐ฉ๐ซ๐ž๐ฌ๐ญ๐ž๐ž๐ซ!

Op 18 Augstus 2026 het Hoรซrskool Garsfontein se span ‘n tweede plek verwerf in die SARB Monetรชre Beleidskomitee Skolekompetisie. Dit is โ€˜n landswye kompetisie en Hoรซrskool Garsfontein is die enigste Afrikaanse skool wat vanjaar vir die finale rondte gekwalifiseer het. ๐‘‚๐‘›๐‘  ๐‘–๐‘  ๐‘œ๐‘›๐‘”๐‘’๐‘™๐‘œ๐‘œ๐‘“๐‘™๐‘–๐‘˜ ๐‘ก๐‘Ÿ๐‘œ๐‘ก๐‘  ๐‘œ๐‘ ๐‘’๐‘™๐‘˜๐‘’๐‘’๐‘› ๐‘ฃ๐‘Ž๐‘› ๐‘œ๐‘›๐‘  ๐‘™๐‘’๐‘’๐‘Ÿ๐‘‘๐‘’๐‘Ÿ๐‘ . ๐ต๐‘Ž๐‘–๐‘’ ๐‘”๐‘’๐‘™๐‘ข๐‘˜ ๐‘š๐‘’๐‘ก ๐‘—๐‘ข๐‘™๐‘™๐‘’ ๐‘ข๐‘–๐‘ก๐‘ ๐‘œ๐‘›๐‘‘๐‘’๐‘Ÿ๐‘™๐‘–๐‘˜๐‘’ ๐‘๐‘Ÿ๐‘’๐‘ ๐‘ก๐‘Ž๐‘ ๐‘–๐‘’.

Scroll to Top