Seunshokkie
Baie geluk aan ons seunshokkiespelers wat in die verskeie Noord Gauteng-spanne opgeneem is. Julle maak ons ongelooflik trots!
Baie geluk aan ons seunshokkiespelers wat in die verskeie Noord Gauteng-spanne opgeneem is. Julle maak ons ongelooflik trots!
Baie geluk aan die Garsie-Bere wat vir die 2026 Blou Bulle Provinsiale Spanne gekies is. Julle maak ons trots! Afwesig: o/15B AFGRI WEEK Keegan Wagener, Janco Lubbe (K), Menahem van Schoor, Juvan Rootman
By Hoërskool Garsfontein is kultuur nie net ’n buite-kurrikulêre aktiwiteit nie — dis ’n leefwyse. Met ’n vol kultuurkalender, kreatiwiteit wat blom en gedrewe leerlinge en afrigters, is Hoërskool Garsfontein besig om hul merk te maak as een van die top kultuurskole in Pretoria — en selfs in die land. Vanuit ons 23 kultuuraktiwiteite om
Garsies blink uit by die Gauteng Robotics Challenge 2026! Hoërskool Garsfontein was trots om vanjaar die Gauteng Robotics Challenge 2026 op Saterdag, 20 Junie, aan te bied. Met 54 skole wat aan die kompetisie deelgeneem het, het ons Garsie-robotikaspanne uitstekend presteer. Garsies is as die algehele wenners van die Hoërskool-afdeling aangewys en neem die trofee
Baie geluk aan die volgende Garsies wat opgeneem is in die Noord-Gauteng Span. Julle maak ons trots!
Die 1ste span Garsie Ysbere wen die Ysbere Old Boys met 5 paaltjies. Die Oud Garsies het die loot gewen en besluit om 1ste te kolf. Hulle het n baie sterk kolf orde gehad met spelers soos SA skole speler Reuben van Zyl, Cubs speler van die week Xander Venter, Christiaan Oberholzer, Darius Schutte, Ruan
Marilé de Villiers het by die SANESA Q3-kompetisie uitstekende prestasies gelewer en Garsies se naam hoog gehou. Sy behaal ‘n 2de en 3de plek. Baie geluk, Marilé! Jou harde werk, toewyding en passie maak ons ongelooflik trots!
Baie geluk aan ons rugbyspelers wat vir die 2026 Blou Bulle Provinsiale Spanne gekies is. Julle toewyding, harde werk en deursettingsvermoë het vrugte afgewerp, en ons is ongelooflik trots op elkeen van julle. ‘n Besonderse prestasie is dat 40 Garsies gekies is, met 𝐝𝐫𝐢𝐞 𝐬𝐩𝐞𝐥𝐞𝐫𝐬 𝐰𝐚𝐭 𝐚𝐬 𝐨𝐧𝐝𝐞𝐫𝐤𝐚𝐩𝐭𝐞𝐢𝐧 aangewys is en 𝐭𝐰𝐞𝐞 wat die eer
Maak gereed vir een van Garsies se grootste en lekkerste aande van die jaar. Met Hammie Wessels as MC. Musiek deur Ricus Nel. Spitbraai, boma-vure en ’n atmosfeer wat jy nie wil misloop nie. Hope lekker eetgoed en drankies. 30 Julie 2026. Hoërskool Garsfontein. KOOP JOU TAFEL HIER: : https://klub88.ebetalings.co.za/product/garsies-knipmesaand/
By Hoërskool Garsfontein is ons verbind tot die skep van ’n dinamiese en verrykende akademiese leeromgewing waar intellektuele nuuskierigheid, kritiese denke en akademiese uitnemendheid konsekwent bevorder word. Die Akademiese Bestuurspan speel ’n sentrale rol in die versterking van ons akademiese kultuur, die bevordering van voortdurende verbetering en die versekering van kwaliteit onderrig waarvoor die skool