Swem Interhuis 2026
Ons swem-interhuis het gister alles gehad: energie, gees, spanning tot die laaste baan en Garsies wat hul longe én harte in die water gelos het. Van rekord-pogings tot spanwerk wat hardop geskree het, hierdie interhuis was suiwer trots. Dankie aan elke leerder, ondersteuner en afrigter wat dit ’n dag gemaak het om te onthou. Dít […]








