Nuus en Media

Inligtingsaande 2026

Ons is opgewonde om Garsies se Inligtingsaande (Opedag) amptelik bekend te stel! Sluit by ons aan op 13 of 14 Mei om die Garsie-wees eerstehands te beleef. Registreer nou: https://www.myencore.co.za/Opedag/

Nuus en Media

Perde-Sport

Nicke Neveling het uitstekende prestasies behaal by “Horse of the Year” wat Donderdag en Vrydag plaasgevind het. Sy en haar filly FS Gracious Giovanna het ’n 1ste plek behaal in die klas Warmblood Filly (1–2 years). Nicke het ook saam met haar perd Panache ’n 1ste plek verower in SASJA Novice Junior Working Riding. Baie

Nuus en Media

Wintersport

Die wintersportseisoen skop dié naweek af en Garsies is reg vir aksie! Ons netbal-, hokkie- en rugbyspanne speel almal tuis, en die gees op die veld gaan beslis iets besonders wees. Kom ondersteun ons spelers en beleef die energie van ’n nuwe seisoen wat begin. Kry jou kaartjies hier: https://itickets.co.za/events/485673

Nuus en Media

Skyfskiet

Op Saterdag, 7 Maart, het Hoërskool Garsfontein die jaar se eerste Interskole-liga in ons eie skoolsaal aangebied. Dit was ’n uiters suksesvolle geleentheid met strawwe kompetisie tussen die skuts van Hoërskole Garsfontein, Wagpos en Eldoraigne. Dit was ’n groot eer om die SA Olimpiese rekordhouer in 10m-presisie, Jo-Anne Serfontein, as baanbeampte vir die 3P-afdeling te

Nuus en Media

Huisbere

Hier is ń kykie na ons eie Koshuis, beter bekend as die “Huisbere”. https://www.facebook.com/reel/908628878734183

Nuus en Media

Atletiek

Dis 8 uit 8 vir Garsies! Baie geluk aan al ons atlete wat by die Gauteng-kampioenskappe presteer het! 8 atlete neem deel én al 8 kwalifiseer vir SA-skole! GOUDverower by “Gauteng Champs”: SILWER verower by “Gauteng Champs”: BRONSverower by “Gauteng Champs”: Garsies is baie trots op julle!

Nuus en Media

Atletiek

Garsies sorg vir puik prestasies uit by Groep 1 & 2 SUPER-Interhoër. Garsies het Woensdag, 5 Maart, vir uitstekende individuele prestasies gesorg by die Pretoria Groep 1 & 2 SUPER-Interhoër op Pilditch, waar die Garsie-atlete altesaam 30 𝐦𝐞𝐝𝐚𝐥𝐣𝐞𝐬 𝐯𝐞𝐫𝐨𝐰𝐞𝐫 𝐡𝐞𝐭 – 10 goud, 10 silwer en 10 brons. Onder die 𝐆𝐎𝐔𝐄 medaljewenners was Megan Maree,

Nuus en Media

Meneer en Mejuffrou Garsie

Hierdie leerders gaan binnekort die verhoog betree tydens die MMG Gala-aand – ’n aand vol styl, selfvertroue en Garsie-trots. Kom ondersteun ons finaliste en beleef die glans van hierdie besondere aand saam met ons. Gaskunstenaar: Brendan Peyper Koop jou kaartjies hier: https://tickets.tixsa.co.za/event/hs-garsfontein-mnr-en-mej-garsie-2026 Moenie hierdie aand misloop nie!

Nuus en Media

SKEP DIT!

Dit is weer tyd vir ons jaarlikse SKEP DIT! aand. Koop jou kaartjies by die finansieskantoor en kom geniet die aand saam ons.

Nuus en Media

Swem

Mnr Wolla Prinsloo, ons swemorganiseerder, het vanoggend vir die Graad 7-swemmers van Laerskool Garsfontein pakkies oorhandig om hulle te geluk te wens met hulle fantastiese prestasies tydens die Interlaer A- en B-Liga galas. Garsies is baie trots op ons laerskool en hulle puik prestasies!

Scroll to Top