Nuus en Media

Atletiek by Affies – ‘n dag vol trots

Ons atlete het uitstekend gevaar tydens die atletiekbyeenkoms by Affies. Garsies het beslis hul merk gemaak! Met sterk kompetisie regoor al die items het ons leerders hulself bewys en pragtige prestasies gelewer. Die volgende atlete breek rekords: Verskeie eersteplekke en podiumplasings getuig van harde werk, deursettingsvermoรซ en ware Garsie-gees. Hierdie uitslae wys die diepte van

Nuus en Media

n Groot naweek vir Garsfontein se Ysbere-krieket, met sterk spanpogings en indrukwekkende uitslae. ๐ƒ๐„๐‘๐๐˜: ๐†๐€๐‘๐’๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘บ ๐ฏ๐ฌ ๐‚๐Ž๐‘๐๐–๐€๐‹๐‹ ๐‡๐ˆ๐‹๐‹ ๐‚๐Ž๐‹๐‹๐„๐†๐„: โ€™n Dag vol intensiteit, karakter en dominante prestasies! 1A Ysbere 1B Ysbere CHC โ€“ 297/10 (63) Garsie โ€“ 114/10 & 36/5 (13) O/15A Ysbere O/14A Ysbere Wen met 7 paaltjies op 1ste beurte ๐“๐‡ ๐’๐๐Ž๐‘๐“ ๐‹๐ˆ๐†๐€:

Nuus en Media

Troffelkonsert

Wat โ€™n aand! Van musiek en lag tot ongelooflike energie โ€“ die Troffelkonsert was alles en meer. Dankie aan elke leerder, onderwyser en ondersteuner wat dit sรณ โ€™n spesiale geleentheid gemaak het. : Joubert De Wet (Garsie Klieks)

Nuus en Media

Jaarblad 2025

Bestel jou 2025-jaarblad vandag en koester sรณ jou hoรซrskoolherinneringe. Betalingsopsie op die e-betalingsplatform beskikbaar.

Nuus en Media

Swem Interhuis

Ons spog graag met die volgende leerders wat tydens Garsies se swem interhuis uitsonderlik presteer het. Baie dankie aan elke Garsie wat hierdie dag ล„ groot sukses gemaak het! : Olivier Mulder (Garsie Klieks)

Nuus en Media

Abrie van Staden Atletiekbyeenkoms

Die GARSIE-atlete het uitstekend gevaar tydens die Abrie van Staden Atletiekbyeenkoms op 23 Januarie, waar hulle โ€™n totaal van 95 medaljes verower het โ€“ โ€™n bewys van harde werk, toewyding en kwaliteit atlete. โ€™n Spesiale geluk aan Megan Marรฉe, wat vir โ€˜n besonderse vertoning in die 100m hekkies gesorg het. Megan het haar hekkies in

Nuus en Media

Oud-Garsie maak internationale naam

Ons is ongelooflik trots op hierdie oud-Garsie, Daniella Bezuidenhout, wat tans besig is om haar Meestersgraad in Lugvaart- en Ruimtevaartingenieurswese aan “Embry-Riddle Aeronautical University” in Florida, VSA, te voltooi โ€” met graduering beplan vir Mei vanjaar. Sy het reeds in Mei 2025 haar Baccalaureusgraad in dieselfde veld ontvang en kort daarna met haar meestersgraad begin

Scroll to Top