Dramaklub 2026
Sluit aan by die Garsies Curtain Call Drama Klub. Vêrdere inligting aangeheg.
Swem Interhuis 2026
Ons swem-interhuis het gister alles gehad: energie, gees, spanning tot die laaste baan en Garsies wat hul longe én harte in die water gelos het. Van rekord-pogings tot spanwerk wat hardop geskree het, hierdie interhuis was suiwer trots. Dankie aan elke leerder, ondersteuner en afrigter wat dit ’n dag gemaak het om te onthou. Dít
Matriekuistslae 2025
Ons spog graag vir die laaste keer met ons uitstekende matriekuitslae vir 2025. Baie geluk aan elke leerder. Ons is baie trots op julle!
Garsie Cubs 2026
Klik op hierdie skakel om te registreer : https://forms.gle/iHFoQh3Cz2GEk3Sa9https://forms.gle/iHFoQh3Cz2GEk3Sa9
Matriekuitslae 2025
Garsies deel graag ons uitsonderlike prestasies. • Uit 354 Garsies wat matriek geskryf het, het ons saam 730 onderskeidings behaal – ń gemiddeld van 2,1 onderskeidings per leerder. • 37 leerders het 6 of meer onderskeidings ontvang en 94,35% van ons kandidate het met vrystelling geslaag. • Spesiale geluk aan ons top presteerders, Talia Claassen,
Groot prestasie vir garsies krieket
Twee Garsies krieket spelers het groot prestasies bereik. Ons spog graag met Xander Venter en Reuben van Zyl wat deel van die Northern Champions Cubs span is wat die CSA cubs week gewen het in Stellenbosch. Reuben van Zyl (links), openings kolwer en SA skole speler, het die span gehelp om die wedstryd teen die
Groot nuus vir bere rugby
Hoërskool Garsfontein Bere Rugby is trots om Marinus van der Watt, een van Suid-Afrika se voorste klubrugby-afrigters en driemalige klubkampioen, as deel van ons afrigtingspan vir 2026 te verwelkom. Sy wenmentaliteit en ervaring sal Bere Rugby na nuwe hoogtes neem. Ons verwelkom ook Andries Bekker, voormalige Springbok en Vodacom Bulls-afrigter, wat in 2026 as konsultant










