Ons seuns-hokkiespanne het tydens die vakansie aan verskeie toernooie deelgeneem en hulself goed van hul taak gekwyt teen sterk kompetisie.
Die o.14A-span het uitstekende spel gelewer met drie oorwinnings en een gelykopuitslag, terwyl die 2de span tydens die Eldo-fees tot die finaal deurgedring het en algeheel ๐ญ๐ฐ๐๐๐๐ ๐ ๐รซ๐ข๐ง๐๐ข๐ ๐ก๐๐ญ.
In die Helpmekaar Goue Liga het die o.16B-span ook โn besonder sterk veldtog gehad en as ๐ง๐๐๐ฌ๐ฐ๐๐ง๐ง๐๐ซ๐ฌ ๐ ๐รซ๐ข๐ง๐๐ข๐ nรก โn indrukwekkende reeks wedstryde.
Al ons spanne het waardevolle blootstelling en ondervinding opgedoen, wat โn belangrike bydrae tot hul ontwikkeling en die res van die seisoen sal lewer.
Baie geluk aan al die spelers en afrigters met hul toewyding en harde werk.






