π‡πŽπŠπŠπˆπ„ π‡πŽπŽπ†π“π„ππ”ππ“π„

Garsies se hokkiespanne het hierdie feesseisoen hul merk gemaak!

𝟏𝐬𝐭𝐞𝐬 – 𝐒𝐭 πŒπšπ«π²β€™π¬ π–πšπ―πžπ«π₯𝐞𝐲 π…πžπ¬π­π’π―πšπ₯

  • Eindig 9de uit 32 skole met klipharde verdediging en ’n indrukwekkende “shootout-oorwinning” teen Parel Vallei.

𝐨/πŸπŸ’π€ – 𝐒𝐭 𝐉𝐨𝐑𝐧’𝐬 π…πžπ¬π­π’π―πšπ₯

  • Eindig 6de.
  • Mia Ueckerman aangewys as Doelwagter van die Toernooi.

𝐨/𝟏6𝐀 – 𝐒𝐭 πŒπšπ«π²β€™π¬ 𝐊π₯𝐨𝐨𝐟 π…πžπžπ¬

  • Eindig 9de uit 24 skole.
  • Mieke Reynolds aangewys as Voorspeler van die Toernooi.

𝐨/𝟏5𝐀 – 𝐌𝐞𝐧π₯𝐨 π“π¨πžπ«π§π¨π¨π’

  • 2–0 tn Helpmekaar
  • 5–0 tn Potch Volkskool
  • 0–1 tn Kempton Park
  • 1–2 tn Montana
  • 0–0 tn Noordheuwel (verloor 0–1 in sudden death shootouts)
  • Eindig 8ste
  • π“π°πžπžππžπ¬ – 𝐄π₯𝐝𝐨𝐫𝐚𝐒𝐠𝐧𝐞 π…πžπžπ¬π­π¨πžπ«π§π¨π¨π’
  • Eindig 6de uit 23 skole met dominante oorwinnings (11–0 en 8–0)
  • Trots op elke speler wat met deursettingsvermoΓ«, spanwerk en Garsie-hart gespeel het!
Scroll to Top