𝐖𝐢𝐥𝐝𝐞𝐤𝐥𝐚𝐰𝐞𝐫 2026

Ons 1ste span het vanoggend vroeg vertrek na die Wildeklawer-toernooi, reg om hul alles vir Garsies te gee.

Baie sterkte aan al ons rugbyspanne wat hierdie naweek deelneem!

Scroll to Top