Netbal

Ons Garsie-netbaldogters het behoorlik gewys waarvan hulle gemaak is teen Hoërskool Eldoraigne.

Uit 17 spanne:

  • 13 wenne
  • 2 gelykopuitslae

’n Prestasie waarop ons ongelooflik trots is!

Baie geluk, dogters!

Scroll to Top