Marilé de Villiers het by die SANESA Q3-kompetisie uitstekende prestasies gelewer en Garsies se naam hoog gehou.
Sy behaal ‘n 2de en 3de plek.
Baie geluk, Marilé! Jou harde werk, toewyding en passie maak ons ongelooflik trots!