Wintersport

Die wintersportseisoen het amptelik afgeskop met ’n aksiebelaaide naweek op die veld!

Rugby het sterk begin met 17 spanne wat hul eerste wedstryde gespeel het, terwyl ons netbalspanne hul staal gewys het in proewewedstryde teen HelpMekaar. Op die hokkieveld was daar geen terughou nie, met ’n energieke naweek van vriendskaplike wedstryde.

Die toon is gestel vir ’n opwindende seisoen wat voorlê.

📸 : Joubert de Wet

Scroll to Top