Menseregte, deur Garsie-oë

Ons leerders sê dit die beste:

“Menseregte vir my beteken…”

Van respek en gelykheid tot vryheid om jouself te wees — elke stem tel, elke storie maak saak. 🇿🇦

Gelukkige Menseregtedag!

Scroll to Top