Netbal
Ons deel graag die volgende hoogtepunte van ons netbalwedstryde teen Hoërskool Menlopark: Ons is ongelooflik trots op al ons netbalspanne en die passie waarmee hulle elke wedstryd aangepak het. Baie dankie aan Hoërskool Menlopark vir ’n heerlike naweek vol goeie sportmanskap en kompeterende wedstryde. : Jaco Adendorff











