Nuus en Media

Garsie Koor maak โ€™n Kaapse draai

๐‘‚๐‘›๐‘  ๐‘˜๐‘œ๐‘œ๐‘Ÿ ๐‘ก๐‘œ๐‘’๐‘Ÿ ๐‘ฃ๐‘Ž๐‘›๐‘—๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ ๐‘–๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐พ๐‘Ž๐‘Ž๐‘ ๐‘’๐‘› ๐‘š๐‘Ž๐‘Ž๐‘˜ โ€™๐‘› ๐‘๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ ๐‘‘๐‘Ÿ๐‘Ž๐‘Ž๐‘–๐‘’ ๐‘œ๐‘š โ„Ž๐‘ข๐‘™ ๐‘š๐‘ข๐‘ ๐‘–๐‘˜๐‘Ž๐‘™๐‘’ ๐‘ฃ๐‘’๐‘Ÿ๐‘›๐‘ข๐‘“ ๐‘ก๐‘’๐‘› ๐‘ก๐‘œ๐‘œ๐‘› ๐‘ก๐‘’ ๐‘ ๐‘ก๐‘’๐‘™.

Nuus en Media

๐Ž๐”๐ƒ-๐†๐€๐‘๐’๐ˆ๐„ ๐’๐Š๐ˆ๐“๐“๐„๐‘ ๐ˆ๐๐“๐„๐‘๐๐€๐’๐ˆ๐Ž๐๐€๐€๐‹!

๐‘‚๐‘ข๐‘‘-๐บ๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘ ๐‘–๐‘’, ๐ฟ๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘Ž ๐‘ฃ๐‘Ž๐‘› ๐‘๐‘–๐‘’๐‘˜๐‘’๐‘Ÿ๐‘˜, โ„Ž๐‘’๐‘ก ๐‘”๐‘œ๐‘ข๐‘‘ ๐‘ฃ๐‘’๐‘Ÿ๐‘œ๐‘ค๐‘’๐‘Ÿ ๐‘–๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ 50 ๐‘š-๐‘๐‘œ๐‘Ÿ๐‘ ๐‘ ๐‘™๐‘Ž๐‘” ๐‘๐‘ฆ ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘†๐‘ก๐‘Ž๐‘ก๐‘’๐‘๐‘œ๐‘›๐‘‘๐‘ ๐‘๐‘’๐‘™๐‘’! Ons is ongelooflik trots op jou, Lara!

Nuus en Media

๐—š๐—”๐—ฅ๐—ฆ๐—œ๐—˜ ๐—ฆ๐—ž๐—œ๐—ง๐—ง๐—˜๐—ฅ ๐—•๐—ฌ ๐—ชรŠ๐—ฅ๐—˜๐—Ÿ๐——๐—ž๐—Ÿ๐—”๐—ฆ-๐—ž๐—”๐—ฅ๐—”๐—ง๐—˜๐—ž๐—ข๐— ๐—ฃ๐—˜๐—ง๐—œ๐—ฆ๐—œ๐—˜

Baie geluk aan Baraka Zando met sy uitstekende prestasies by die WUKF South African National Championships & Afro-Asia Open wat in Gqeberha, Oos-Kaap, plaasgevind het. Baraka het Gauteng met trots verteenwoordig en die volgende prestasies behaal: 1ste plek: Rotasiegeveg 3de plek: Span-Kata Ons is ongelooflik trots op jou, Baraka!

Nuus en Media

STERKTE, O/17A!

Baie sterkte aan ons o/17A-netbalspan wat vandag by Hoรซrskool Dr E.G. Jansen aan die SAโ€™s deelneem.

Nuus en Media

Hokkie

Baie geluk aan oud-Garsies, Arista van Zyl & Andrea Groenewald wat gekies is vir die Noord-Gauteng o21 span wat 10 tot 15 Aug in die Nasionale toernooi gaan deelneem in die Oos-Kaap.

Nuus en Media

Baie sterkte aan Fortune Cletus-Okolo!

Garsies wens jou alle sterkte toe met jou Gewigstoot by die Wรชreld Atletiek 0/20-kampioenskappe, wat van 5โ€“9 Augustus in Eugene, Oregon, VSA aangebied word. Mag hierdie โ€™n ongelooflike ervaring wees en mag al jou harde werk beloon word.

Nuus en Media

Debat

Die skool se debatspanne het verlede naweek aan Con Spirito Debatkompetisie se eerste rondte deelgeneem. Baie geluk aan die volgende spanne wat deurgedring het na die semi-finale rondte wat 27-29 Augustus by Hoรซrskool Garsfontein plaasvind.

Nuus en Media

‘๐ง ๐Ž๐๐•๐„๐‘๐†๐„๐„๐“๐‹๐ˆ๐Š๐„ ๐•๐„๐‘๐–๐„๐‹๐Š๐Ž๐Œ๐ˆ๐๐† ๐•๐ˆ๐‘ ๐Ž๐๐’ ๐๐”๐–๐„ ๐’๐Š๐Ž๐Ž๐‹๐‡๐Ž๐Ž๐…!

Vandag het Berepark in ware Garsie-styl โ€™n besonderse oomblik ingelui toe ons ons nuwe skoolhoof, mnr. De Kock, amptelik by Hoรซrskool Garsfontein verwelkom het. Met โ€™n feestelike verrassing is mnr. De Kock in โ€™n motor voor โ€˜n volgepakte Berepark afgelaai, waar hy op โ€™n rooi tapyt uitgestap het om by die vieringe aan te sluit.

Nuus en Media

๐†๐š๐ซ๐ฌ๐ข๐ž๐ฌ ๐๐ซ๐ข๐ง๐  ๐๐ž๐ฎ๐ซ ๐ง๐š ๐’๐€๐‘๐ ๐Œ๐จ๐ง๐ž๐ญรช๐ซ๐ž ๐๐ž๐ฅ๐ž๐ข๐๐ฌ๐ค๐จ๐ฆ๐ข๐ญ๐ž๐ž ๐’๐ค๐จ๐ฅ๐ž๐ค๐จ๐ฆ๐ฉ๐ž๐ญ๐ข๐ฌ๐ข๐ž.

Vir die vyfde agtereenvolgende jaar het die Garsies deurgedring na die toptien van die SARB Monetรชre Beleidskomitee Skolekompetisie. Dit is โ€˜n landswye kompetisie en Hoรซrskool Garsfontein is die enigste Afrikaanse skool wat vanjaar vir die finale rondte gekwalifiseer het. Die span sal 5 Augustus โ€™n voorlegging aanbied waar hul ekonome van die SARB oor hul

Scroll to Top