Author name: Sven Bergman

Nuus en Media

Kultuur

Garsie Koor presteer! Ons Garsie Koor het ’n A-simbool tydens vanjaar se Pretoria Eisteddfod behaal. Hulle eindig onder die top 3 gemengde kore in Pretoria. Baie geluk aan ons koor en personeel!

Nuus en Media

Bergfiets

Baie geluk aan ons bergfietsryers met hul uitstekende prestasies en puik verteenwoordiging van Garsies! Meisies: Seuns: Garsfontein eindig algeheel 6de vir die dag.

Nuus en Media

Waterkloof Derby – Hokkie

Waterkloof Derby – Hokkie Wat ’n ongelooflike derbynaweek tussen twee trotse Pretoria-skole. Dit was ’n naweek waar sport gevier is, goeie gees oral sigbaar was en spelers, ondersteuners en ouers saam besondere wedstryde kon beleef. Ons deel graag die volgende hokkiehoogtepunte: SEUNSHOKKIE: DOGTERSHOKKIEHOKKIE: Baie geluk aan al ons spelers en afrigters met die trots waarmee

Nuus en Media

Kultuur

Garsie-kultuur toon sy dinamiese aard! Baie geluk aan ons Dans Crew (dans) en Lisa du Plessis (sang), wat deurgedring het na die finale ronde van die jaarlikse ShowUp!-kompetisie op 16 Mei 2026 in die UP Aula-ouditorium. Hier is ook die skakel na die Instagram-blad waar hulle bemark en waar ons ook verskyn:

Nuus en Media

Inligtingsaande 2026.

Garsies se inligtingsaande skop mΓ΄re af! Die wagtyd is amper verby. MΓ΄re en Donderdag maak ons die deure oop vir toekomstige Garsies en hul ouers om die unieke Garsie-wees eerstehands te beleef. Kom ontdek ons trotse tradisies, topgeleenthede, dinamiese kultuur en waarom Garsies vir soveel leerders soos β€˜n tweede huis voel. 13 & 14 Mei

Nuus en Media

Waterkloof Derby – Rugby.

Wat ’n ongelooflike derbynaweek tussen twee trotse Pretoria-skole. Dit was ’n naweek waar sport gevier is, goeie gees oral sigbaar was en spelers, ondersteuners en ouers saam besondere wedstryde kon beleef. Ons rugbyspanne het uitstekend gevaar en 9 van die 14 wedstryde gewen. Hoogtepunte van die dag sluit in: Baie geluk aan al ons spelers

Nuus en Media

Skyfskiet

Baie geluk aan Abigail Nabal wat uitstekend presteer het tydens die 2026 South African Pistol Federation se Nasionale Pistoolkampioenskappe. Sy het nie net Sentraal Gauteng met trots verteenwoordig nie, maar ook HoΓ«rskool Garsfontein se naam hoog gehou. Abigail het die volgende prestasies behaal: -1ste plek in die Meisies o/16 10m lugpistool-afdeling. -3de plek in die

Nuus en Media

Garsie Gebedsweek.

Hierdie week is Γ± week van stil word, hoop ervaar en liefde met mekaar deel! Ons is baie opgewonde om te sien hoe elke tiener verdiep word in hulle verhouding met Jesus. β€œEn so sΓͺ Ek vir julle, hou aan vra, en vir julle sal gegee word wat julle vra. Hou aan soek, en julle

Scroll to Top