Author name: Sven Bergman

Nuus en Media

𝐘𝐒𝐁𝐄𝐑𝐄 𝟏𝐀-𝐃𝐎𝐆𝐓𝐄𝐑𝐒 – 𝐑𝐀𝐈𝐍 𝐒𝐂𝐇𝐎𝐎𝐋𝐒 𝐒𝐀𝟐𝟎-𝐊𝐀𝐌𝐏𝐈𝐎𝐄𝐍𝐄!

RAIN SCHOOLS SA20 – FINAAL TITANS-DOGTERS FASE 1-WENNERS! Wat ’n ongelooflike aand vir Ysbere-krieket! Die Ysbere 1A-dogters het met ’n briljante spanvertoning teen HS Zwartkop gewys waarvan hulle gemaak is en hulself as die Rain Schools SA20 Titans-dogters Fase 1-kampioene gekroon! HS ZWARTKOP: 182/2 (20 beurte) YSBERE 1A-DOGTERS: 183/1 (18.2 beurte) – Mieke Reynolds –

Nuus en Media

𝐉𝐨𝐧𝐠 𝐥𝐞𝐢𝐞𝐫𝐬, 𝐠𝐫𝐨𝐨𝐭 𝐝𝐫𝐨𝐦𝐞 – 𝐠𝐞𝐫𝐞𝐞𝐝 𝐨𝐦 𝐝𝐢𝐞 𝐯𝐨𝐨𝐫𝐭𝐨𝐮 𝐭𝐞 𝐧𝐞𝐞𝐦!

Baie geluk aan die agt nuutverkose hoofleiers van Laerskool Garsfontein en die sewe nuwe hoofleiers van Laerskool Constantiapark! Hoërskool Garsfontein het by hulle gaan inloer om elkeen persoonlik geluk te wens en hierdie besondere prestasie saam met hulle te vier. Hulle is reeds vuur en vlam om in 2027 die leisels by hul onderskeie laerskole

Nuus en Media

Advertensieblad

Hiermee ontvang U ons Garsie-advertensiebladuitgawe van 2 November. Dit bevat ‘n klomp nuwe lekker advertensies. Blaai gerus daardeur, en kom ons vat hande om ons borge en plaaslike besighede te ondersteun.

Nuus en Media

𝐆𝐀𝐑𝐒𝐅𝐎𝐍𝐓𝐄𝐈𝐍 𝐘𝐒𝐁𝐄𝐑𝐄 𝐃𝐑𝐈𝐍𝐆 𝐃𝐄𝐔𝐑 𝐍𝐀 𝐃𝐈𝐄 𝐅𝐀𝐈𝐍…

𝐆𝐀𝐑𝐒𝐅𝐎𝐍𝐓𝐄𝐈𝐍 𝐘𝐒𝐁𝐄𝐑𝐄 𝐃𝐑𝐈𝐍𝐆 𝐃𝐄𝐔𝐑 𝐍𝐀 𝐃𝐈𝐄 𝐅𝐀𝐈𝐍 𝐍𝐎𝐎𝐑𝐃-𝐕𝐀𝐀𝐋 𝐁𝐄𝐊𝐄𝐑𝐅𝐈𝐍𝐀𝐀𝐋! 𝐷𝑖𝑒 𝑣𝑒𝑟𝑑𝑒𝑑𝑖𝑔𝑒𝑛𝑑𝑒 𝑘𝑎𝑚𝑝𝑖𝑜𝑒𝑛𝑒 𝑖𝑠 𝑡𝑒𝑟𝑢𝑔 – 𝑒𝑛 𝑛𝑜𝑔 𝑛𝑒𝑡 𝑒𝑒𝑛 𝑜𝑜𝑟𝑤𝑖𝑛𝑛𝑖𝑛𝑔 𝑠𝑘𝑒𝑖 ℎ𝑢𝑙𝑙𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑛𝑜𝑔 ‘𝑛 𝑡𝑖𝑡𝑒𝑙! Die Garsfontein 1A Ysbere het hul plek in die FAIN Noord-Vaal Bekerfinaal bespreek en speel Saterdag, 7 November teen Waterkloof vir die Beker. Die Ysbere, wat tans onder die

Scroll to Top