Author name: Sven Bergman

Nuus en Media

Perdesport

SANESA Tshwane | 14–15 Februarie 2026 | Kyalami Hiermee die uitslae van SANESA Tshwane se eerste byeenkoms wat op 14–15 Februarie 2026 in Kyalami plaasgevind het. Die volgende ruiters het podiumplekke behaal, en Hoërskool Garsfontein is ongelooflik trots op hul prestasies: Ankia Koch (Gr 12vR) 2nd Phase Jumping – 80 cm (Pony) Met Idaho am […]

Nuus en Media

Garsies is op Linkedin!

Volg ons op LinkedIn en bly op hoogte van hoe Garsies lewens verander en leiers vorm. Klik op die skakel na ons LinkedIn profiel:

Nuus en Media

Krieketuitslae – Garsies Wen TH-Liga

1B Ysbere vat die oorwinning teen 1C Ysbere in ʼn spannende TH-Liga Krieketfinaal! 1C: 182/10 in 31. 1B: 184/5 in 23. Wat ʼn stryd op die veld – ons is trots op albei spanne se harde werk en spanwerk!

Nuus en Media

Interne Redenaars Finaal

Ons is ongelooflik trots op al ons leerders wat deelgeneem het aan die interne redenaarskompetisie. Die passie, selfvertroue en vaardigheid waarmee elke Garsie hul storie vertel het, wys regtig hoekom ons skool uitnemendheid en leierskap koester. Beste spreker per graad: Spesiale toekennings: Baie geluk aan ons wenners en dankie aan elke deelnemer – julle maak

Nuus en Media

Swem

Garsie-swemmers het uitstekend presteer by die laaste vriendskaplike gala by AHS voor Interhoër. Ons is trots op elke swemmer se harde werk en deursettingsvermoë. Interhoër, ons is reg!

Nuus en Media

Internationale Erkenning

Ons is ongelooflik trots op Mialiez Badenhorst (‘n Graad-10 Garsie leerder) wat deel is van die Synchro-span, Team Illusion, wat gekies is om Suid-Afrika en die Gauteng North Figure Skating Association te verteenwoordig by die gesogte Internasionale Riga Amber Cup 2026 in Latvia. Maande se harde werk en lang ure se toewyding is beloon met

Nuus en Media

Atletiek – Curro Podium-byeenkoms

Hoërskool Garsfontein eindig nasionaal algeheel 12de uit 46 skole! Dogters wat hul PERSOONLIKE BESTE verbeter het: Seuns wat hul PERSOONLIKE BESTE verbeter het: Spesiale geluk aan twee uitstaande dogters wat bo 950 ASA-punte behaal het: Dit is wêreldklas prestasies! Ons is ongelooflik trots op elke Garsie-atleet wat die turkoois met trots gedra het.

Nuus en Media

Krieketuitslae

TH Liga Semi-finaal: Ons jong Ysbere het ook weer gewys waarvan hulle gemaak is! Baie geluk aan die spanne met ’n puik vertoning. Op na die volgende uitdaging!

Nuus en Media

Skyfskiet-opedag

Die Garsies Skyfskiet-opedag het op Saterdag, 7 Februarie plaasgevind. Altesaam 59 potensiële skuts het hul slag op Garsies se eie skietbaan kom probeer, waar beide geweer- en pistoolskiet op die proef gestel is. Onder die kundige leiding van ons spanleiers – Senior kaptein, Liam Rootman en kapteine, Lariska Bouwer, sowel as Junior kaptein Wilro van

Nuus en Media

Valentynsbal

Wat ’n aand om te onthou! Ons Garsies het behoorlik uitgehaal vir vanjaar se Valentynsbal, waar styl, glimlagte en lekker kuier die dansvloer gevul het. Van pragtige uitrustings tot onvergeetlike oomblikke saam vriende, was die aand ’n ware viering van gees en samehorigheid. Baie dankie aan elke leerder en organiseerder wat hierdie spesiale geleentheid moontlik

Scroll to Top