SKEP DIT!
Dit is weer tyd vir ons jaarlikse SKEP DIT! aand. Koop jou kaartjies by die finansieskantoor en kom geniet die aand saam ons.
Dit is weer tyd vir ons jaarlikse SKEP DIT! aand. Koop jou kaartjies by die finansieskantoor en kom geniet die aand saam ons.
Mnr Wolla Prinsloo, ons swemorganiseerder, het vanoggend vir die Graad 7-swemmers van Laerskool Garsfontein pakkies oorhandig om hulle te geluk te wens met hulle fantastiese prestasies tydens die Interlaer A- en B-Liga galas. Garsies is baie trots op ons laerskool en hulle puik prestasies!
Ons spog graag met die volgende swemmers wat puik prestasies behaal het, asook van die swemmers wat NASIONALE spanne behaal het. Garsies is ongelooflik trots op julle!
Garsies is herinner om dankbaar te wees vir elke vermoë wat ons het. Dankie aan die “Beyond Barriers Foundation” en Dano Swart vir ’n inspirerende boodskap oor deursettingsvermoë, dankbaarheid en om jou grense te breek. As Garsies sal ons beslis by die Fun Run wees — en ons kan nie wag om almal daar te
Ons eie netbaldirekteur, Carin Strauss, is tydens die “Netball South Africa Coaches and Umpires Indaba” in Johannesburg vereer vir haar bydrae, leierskap en blywende impak op Suid-Afrikaanse netbal. Baie geluk, Carin!
Garsies-atlete blink uit by Pretoria A-Bond Interhoër! Hoërskool Garsfontein het vir ’n besondere vertoning gesorg tydens die Pretoria A-Bond Interhoër, waar ons atlete altesaam 30 medaljes verower het — 8 goud, 14 silwer en 8 brons. Nog meer indrukwekkend: Uit 143 deelnemende atlete het 120 hul persoonlike beste-prestasies op die dag verbeter. Dit is ’n
Ons het die oggend afgeskop met ’n inspirerende gasspreker wat ons swemmers gemotiveer en gereed gemaak het vir die groot dag. Ons is trots op die volgende prestasies: As span het ons 4de uit 8 skole geëindig – ’n uitstekende prestasie waarop ons ongelooflik trots is. Baie geluk aan al ons swemmers vir hul harde
Garsie-ruiters het weer gewys waarvan hulle gemaak is met puik prestasies in die arena. Ons is ongelooflik trots! 𝐌𝐚𝐫𝐢𝐥é 𝐒𝐡𝐢𝐥𝐨𝐡 𝐝𝐞 𝐕𝐢𝐥𝐥𝐢𝐞𝐫𝐬 (𝐆𝐫 9) Perd: Jawahir Lazzaro Klas: Pony 60 cm Show Jumping 1ste plek 𝐕𝐢𝐝𝐚 𝐁𝐮𝐫𝐦𝐞𝐢𝐬𝐭𝐞𝐫 (𝐆𝐫 9) Perd: Lorelock African Sky Klasse: 𝐊𝐢𝐮𝐫𝐬𝐭𝐞𝐧 𝐏𝐞𝐥𝐬𝐞𝐫 (𝐆𝐫 12) Perd: Magic Klas: 90 cm Show Jumping
Vier van ons kranige Garsie-skuts het die afgelope Saterdag, 21 Februarie 2026, aan die SAARA Noordwes-Ope in Klerksdorp deelgeneem en uitmuntend presteer. Anisa du Toit (o/16-dames) en Maryke Crous (o/21-dames) het albei koning gekraai met goue medaljes in sowel die 10M Sporter- as die 3P Sporter-afdelings. Mickayla van der Merwe het in die o/21-kategorie geskitter