Author name: Sven Bergman

Nuus en Media

Garsie-debat

Garsie-debat het verlede week aan AfriForum se Dink of Sink Debatkompetisie deelgeneem. Ons leerders het hulle vaardighede behoorlik op die proef gestel. Elke deelnemer het hul beste gegee en waardevolle ervaring opgedoen. Ons is trots op elkeen wat bereid was om voor ’n gehoor op te staan, hul standpunt te verdedig en die uitdaging aan

Nuus en Media

Garsie-netbalafrigters

Garsie-netbalafrigters by Spar Nasionale Senior & o/21 Kampioenskap in aksie: -Lené Myburgh – NSA A Skeidsregter -Monique van Eeden – Speel vir Tshwane Snr B-span -Carin Strauss – SA o/21 Keurder

Nuus en Media

Musiekblyspel 2026.

Is jy gereed vir “One Normal Night”? Die Garsie Musiekblyspel bring 𝙏𝙝𝙚 𝘼𝙙𝙙𝙖𝙢𝙨 𝙁𝙖𝙢𝙞𝙡𝙮 na die verhoog met sang, dans en toneelspel wat jy nie wil misloop nie. Vanaand is die 2de vertoning!

Nuus en Media

Garsie Toneel raap die pryse op!

𝐵𝑎𝑖𝑒 𝑔𝑒𝑙𝑢𝑘 𝑎𝑎𝑛 𝑜𝑛𝑠 𝑡𝑜𝑛𝑒𝑒𝑙𝑔𝑒𝑠𝑒𝑙𝑠𝑘𝑎𝑝 𝑤𝑎𝑡 𝑡𝑦𝑑𝑒𝑛𝑠 𝑑𝑖𝑒 𝐹𝐴𝐾 𝐴𝑙𝑙𝑒𝑔𝑟𝑒𝑡𝑡𝑜 𝑇𝑜𝑛𝑒𝑒𝑙 𝑆𝑡𝑟𝑒𝑒𝑘𝑠𝑓𝑖𝑛𝑎𝑎𝑙, 𝑚𝑒𝑡 𝑑𝑖𝑒 𝑠𝑡𝑢𝑘, 𝑆𝑘𝑎𝑑𝑢𝑣𝑙𝑖𝑒𝑔 𝑀𝑜𝑡𝑒𝑙, 𝑏𝑒𝑠𝑜𝑛𝑑𝑒𝑟𝑠 𝑝𝑟𝑒𝑠𝑡𝑒𝑒𝑟 ℎ𝑒𝑡 𝑒𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑔𝑒ℎ𝑜𝑜𝑟 𝑜𝑝 𝑑𝑖𝑒 𝑝𝑢𝑛𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 ℎ𝑢𝑙 𝑠𝑡𝑜𝑒𝑙𝑒 𝑔𝑒𝑏𝑟𝑖𝑛𝑔 ℎ𝑒𝑡. Ons toneelgeselskap word bekroon met die volgende nominasies en toekennings: -Milla Nolte vir Spel (Silwer) -Nolte vir Spel (Silwer) -Mienke-Miné Neethling vir Spel (Silwer)

Nuus en Media

GARSIES SPEEL VIR GOUD!

Ons 1ste dogtershokkiespan speel vandag om 11:20 teen HMS Bloemhof in die Challengers’ Cup-finaal in die Paarl! Die Garsies het hul plek in die finaal bespreek nadat hulle die verdedigende kampioene, Affies, geklop het. Nou wag daar nog één groot wedstryd. Die finaal word regstreeks op SuperSport Schools uitgesaai. Sterkte, Garsies! Ons staan bankvas agter

Scroll to Top