Garsies Summer League 2026 (GSL)
REGISTREER HIER: https://forms.gle/v7whuoUngWUBQhvSA
๐ด๐๐๐๐ ๐บ๐๐๐ ๐๐, ๐ฃ๐๐ ๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐ก ๐ ๐๐๐๐ก๐๐๐๐, ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐. Garsfontein Corner
Twee van Garsfontein se robotika spanne het deelgeneem aan die Tshwane Streeks kompetisie van die First Lego League vir 2026. Die Waffles (Nevin du Toit, Liandri le Roux, Juan Ward, Lana Burger) en die Pickle Tears (Kabo Moagi, Logan Chrisholm, Ferdi le Grange). Die Waffles wen die Champions award terwyl die Pickle Tears nie net
๐ท๐๐ ๐๐ข๐๐ก๐ข๐ข๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐ข๐๐ก ๐๐๐ก ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐ข๐๐ก๐ข๐ข๐๐๐๐ฆ๐ ๐ข๐๐ก๐๐๐๐๐๐. ๐ท๐๐ก ๐ค๐๐ โ๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐ ๐ข๐๐ ๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐ ๐๐๐๐, ๐๐๐ฃ๐ข๐ ๐๐๐ก ๐ฃ๐๐๐ ๐๐๐๐ โ๐๐๐๐ก๐๐๐ข๐๐ก๐, ๐ข๐๐ก๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ก๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐ก ๐ก๐๐๐ก๐ . ๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐ ๐๐๐ โ๐๐๐๐ ๐ค๐๐๐, ๐ก๐๐๐ค๐ฆ๐๐๐๐ ๐๐ ๐ก๐๐๐๐๐ก ๐ฃ๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐ข๐๐ก๐ข๐ข๐๐๐๐๐๐๐๐๐ . ๐๐๐ ๐ก๐๐๐๐๐๐ค๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐ฃ๐๐๐:
Menlo: 133/10 (34 beurte) Garsies: 139/9 (35 beurte) Baie geluk, Ysbere!
Garsfontein O/14A behaal โn oortuigende oorwinning teen Cornwall Hill College O/14A met 159 lopies en โn bonuspunt! Garsies: 237/7 (45 beurte) Cornwall: 79/10 (18 beurte)
โn Lied oor heldedade, opoffering en die mense wat agterbly. โn Huldeblyk wat herinner aan die ware betekenis van moed, liefde en verlies. Gaan kyk nou na die musiekvideo en beleef hierdie besonderse lied self. Kyk die video op Facebook: https://www.facebook.com/reel/1631823958623191/
Tydens die aand is daar afskeid geneem van die uittredende Koorraad, terwyl die nuwe Koorraad vir 2027 amptelik bekendgestel is. Baie geluk aan Lyla Jordaan (Hoofdogter) en Baraka Zando (Hoofseun). Mag die jaar wat voorlรช gevul wees met mooi musiek, groei en besondere hoogtepunte! Wat ‘n ongelooflike aand!
Garsie-swem het besonder goed presteer tydens die Menlo-uitnodigingsgala en verskeie medaljes ingepalm. Baie geluk aan ons swemmers met hul uitstekende prestasies! GOUD โข Mikaela Lotz: 50 m vryslag en 50 m vlinderslag (O/14-meisies) โข Zadok Meyer: 50 m vryslag (O/15-seuns) โข Frans Coetzee: 50 m vlinderslag (O/15-seuns) โข Zadok Meyer, Benje Kruger, Diaan Roos en