๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ | ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐
Ons Garsie-bergfietsryers het die naweek deelgeneem aan die Bergfiets Cycle Lab Skoleliga 5 by Hoรซrskool Monument! Meisies: โข Mikayla Gerner (o/18) โ 2de plek โข Larissa Meintjies (o/18) โ 6de plek โข Marina Gerner (o/16) โ 7de plek โข Zelda Engelbrecht (o/14) โ 8ste plek โข Annebell Kleyn (o/14) โ 9de plek โข Marie Fivaz
๐๐ข๐ญ๐ฌ๐ญ๐๐๐ง๐๐ ๐ฉ๐ซ๐๐ฌ๐ญ๐๐ฌ๐ข๐ ๐๐๐ฎ๐ซ ๐๐๐ซ๐ฌ๐ข๐๐ฌ ๐ฌ๐ ๐ฃ๐จ๐ง๐ ๐ฐ๐๐ญ๐๐ง๐ฌ๐ค๐๐ฉ๐ฅ๐ข๐ค๐๐ฌ
Op 11 en 12 September het 17 leerders van Hoรซrskool Garsfontein aan die Noord-Gauteng Imbewu Wetenskap Expo by Hoรซrskool Waterkloof deelgeneem, saam met 28 ander skole wat by die geleentheid verteenwoordig was. Ons jong wetenskaplikes het besonder goed presteer en Hoรซrskool Garsfontein met groot onderskeiding verteenwoordig. โn Spesiale gelukwensing aan ๐๐ฅ๐ข๐๐ ๐๐ฅ๐จ๐ฉ๐ฉ๐๐ซ en ๐๐ข๐๐จ๐ฅ๐๐ญ๐ญ๐ ๐ฏ๐๐ง
๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐!
Baie geluk aan Garsie Perdesport wat aangewys is as die Streekwenners in Tshwane in die skolekategorie vir skole met 21โ27 ruiters! Ons wens al ons Garsie-ruiters baie sterkte en voorspoed toe met die Nasionale Kampioenskappe wat gedurende die Oktober-vakansie plaasvind. Ons is ongelooflik trots op julle en glo julle gaan Garsies se naam hoog hou!
๐๐๐๐๐๐๐ | ๐๐๐๐๐๐๐๐๐-๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐
Baie geluk aan ons O/16 A-meisies wat uitstekend gevaar het by die Noordvaal-kampioenskappe en met โn trotse 2de plek geรซindig het! ๐๐๐ก๐๐๐๐๐๐๐๐ : โข ๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐ฆ๐ โข ๐ด๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐โ๐๐๐๐ Welgedaan!
๐๐๐ข๐ ๐ ๐๐ฅ๐ฎ๐ค ๐๐๐ง ๐๐ข๐๐ญ๐๐ซ ๐๐ ๐๐๐๐ซ ๐ฐ๐๐ญ ๐ ๐๐ค๐ข๐๐ฌ ๐ข๐ฌ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐๐ข๐ ๐๐ฎ๐ข๐-๐๐๐ซ๐ข๐ค๐๐๐ง๐ฌ๐ ๐/15๐-๐๐ข๐ง๐ง๐๐ก๐ฎ๐ข๐ฌ๐ ๐ค๐ซ๐ข๐๐ค๐๐ญ๐ฌ๐ฉ๐๐ง!
Pieter sal Suid-Afrika verteenwoordig by die Junior World Series 2026, wat van 26 September tot 3 Oktober 2026 by Atterbury Action Sports in Pretoria plaasvind. Suid-Afrika sal kragte meet teen spanne van Engeland, Australiรซ, Indiรซ, Nieu-Seeland, Sri Lanka, die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) en Singapoer. ๐๐ก๐๐๐๐ก๐, ๐๐๐๐ก๐๐!
โ๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐!
๐ท๐๐ ๐บ๐๐๐ ๐๐๐๐ก๐๐๐ 1๐ถ-๐ ๐๐๐ โ๐๐ก โ๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐ก๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ค๐๐ ๐๐ ๐ธ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ 3 ๐๐๐ก 441 ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ค๐๐! ๐ท๐๐ ๐บ๐๐๐ ๐๐๐๐ก๐๐๐ 1๐ด ๐๐ ๐๐๐๐-๐๐๐๐ก๐๐๐ โ๐๐ก ๐๐๐ โ๐ข๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ค๐ฆ๐ ๐๐๐ก โ๐ ๐๐๐๐ค๐๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐ 98 ๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ 1๐ด. ๐ท๐๐๐๐๐ฆ โ๐๐ก ๐๐๐ ๐บ๐๐๐ ๐๐๐๐ก๐๐๐ 1๐ด ๐๐ ๐๐๐๐ โ๐ ๐ ๐ก๐๐๐ ๐๐๐๐ค๐๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐ 15 ๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ ๐พ๐ธ๐ 1๐ด ๐๐โ๐๐๐. Drie wedstryde, drie sterk vertonings en











