Garsie “roadshow”
Ons het gister by Laerskool Menlopark gaan inloer met ons Garsie “roadshow”. Die doel? Om vir die Graad 7’s te wys waaroor Garsies regtig gaan – die geleenthede, die gees en alles wat op hulle wag! En dis nog net die begin! Hou ons dop, want ons gaan oor die volgende paar weke nog baie […]











