Author name: Sven Bergman

Nuus en Media

MATRIEKGROET 2026

Klik op die skakel vir die fotos: Kyk die fotos op Facebook: https://www.facebook.com/GarsieSkool/posts/pfbid02j79rMf2RKHr2fRMjpPcaT6i3or7e3bgf5NfTTKxww7Pi8w1v1KLYj2B679aGuhGhl

Nuus en Media

1A Ysbere teen Boland Landbou

Sterkte aan ons 1A Ysbere wat om 13:00 in die Wildeklawer T20 Finaal teen Boland Landbou speel. Kyk die wedstryd hier: https://pitchvision.co.za/…/wildeklawer…/schedule

Nuus en Media

π†π¨πžπ, 𝐁𝐞𝐭𝐞𝐫, π†πšπ«π¬π’πž 𝐊𝐨𝐨𝐫

Baie geluk aan ons koor wat gisteraand met die louere weggestap het by die nasionale ronde van die Animato Cantabile Koorkompetise. 𝑂𝑛𝑠 π‘˜π‘œπ‘œπ‘Ÿ π‘ π‘‘π‘Žπ‘ 𝑀𝑒𝑔 π‘šπ‘’π‘‘ 𝑑𝑖𝑒 π‘£π‘œπ‘™π‘”π‘’π‘›π‘‘π‘’ π‘‘π‘œπ‘’π‘˜π‘’π‘›π‘›π‘–π‘›π‘”π‘ : 𝐡𝑒𝑠𝑑𝑒 π‘‰π‘œπ‘œπ‘Ÿπ‘”π‘’π‘ π‘˜π‘Ÿπ‘’π‘€π‘’ π‘€π‘’π‘Ÿπ‘˜ 𝐡𝑒𝑠𝑑𝑒 π‘‡π‘Ÿπ‘Žπ‘‘π‘–π‘ π‘–π‘œπ‘›π‘’π‘™π‘’ π‘€π‘’π‘Ÿπ‘˜ 𝐡𝑒𝑠𝑑𝑒 𝐿𝑖𝑔𝑑𝑒 πΎπ‘œπ‘›π‘‘π‘’π‘šπ‘π‘œπ‘ŸΓͺπ‘Ÿπ‘’ π‘€π‘’π‘Ÿπ‘˜ π‘Šπ‘’π‘›π‘›π‘’π‘Ÿπ‘  π‘£π‘Žπ‘› 𝑑𝑖𝑒 β„Žπ‘œΓ«π‘Ÿπ‘ π‘˜π‘œπ‘œπ‘™π‘˜π‘œπ‘œπ‘Ÿπ‘Žπ‘“π‘‘π‘’π‘™π‘–π‘›π‘” 𝐷𝑖𝑒 π‘˜π‘œπ‘œπ‘Ÿ π‘€π‘œπ‘Ÿπ‘‘ π‘œπ‘œπ‘˜ π‘Žπ‘  π‘Žπ‘™π‘”π‘’β„Žπ‘’π‘™π‘’ π‘€π‘’π‘›π‘›π‘’π‘Ÿπ‘  π‘Žπ‘Žπ‘›π‘”π‘’π‘€π‘¦π‘  π‘£π‘–π‘Ÿ 2026. Voorwaar β€˜n

Nuus en Media

FORTUNE CLETUS-OKOLO

Fortune Cletus-Okolo ontvang die trofee vir Beste Senior Veldatleet tydens die Grey-Oranje-atletiekbyeenkoms, met indrukwekkende tellings in beide items: Gewigstoot: 985 punte Diskus: 986 punte Baie geluk, Fortune! LOHAN DE LANGE VERBREEK SY EIE SA U18-REKORD! Lohan de Lange het tydens die Grey-Oranje-atletiekbyeenkoms sy eie SA U18-spiesgooirekord verbeter met ’n ongelooflike afstand van 72,00 m! Baie

Nuus en Media

β€˜n Eerste op Garsie-bodem.

Kom deel in hierdie opwindende wyn- en wingerdervaring. β€˜n Statige en stylvolle aand in samewerking met van die beste wynhuise in die land; werklik iets vir elkeen! Beperkte sitplek beskikbaar. Koop jou kaartjie vandag! Vir meer inligting kontak mnr. D. Jordaan per e-pos by danielle@garsies.co.za

Nuus en Media

STERKTE, GARSIE-ATLETE!

Ons wens al ons atlete wat hierdie naweek aan die Grey/Oranje-atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelneem, alle sterkte toe! Gee jou beste, geniet elke oomblik en dra die turkoois met trots!

Nuus en Media

Baie geluk aan Kiara van der Schyff

Baie geluk aan Kiara van der Schyff, wat tans Suid-Afrika in Botswana verteenwoordig as deel van die SA o/18-span wat aan die African Qualifiers deelneem. Ons is trots op jou, Kiara, en wens jou en die span alle sterkte toe!

Nuus en Media

𝐌𝐨π₯𝐝𝐚𝐠 πŸπŸŽπŸπŸ”

Wat ‘n lekker oggend vol wetenskap, pret en opwinding! Ons het reeds om 06:02 die dag met ‘n knal afgeskop en was bevoorreg om leerders van Laerskool Monumentpark, Laerskool Garsfontein, Laerskool Lynnwood, Laerskool Elarduspark, Laerskool Anton van Wouw, Laerskool Tygerpoort en Laerskool Wierdapark by HoΓ«rskool Garsfontein te verwelkom. Van vasvrae en kompetisies tot opwindende eksperimente

Scroll to Top