Nuus en Media
๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐!
๐๐๐ ๐ก๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ โ๐ข๐ ๐ ๐ก๐๐ ๐๐๐ ๐ก๐ฆ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ด๐๐พ๐-๐๐๐๐๐๐๐ก๐๐๐๐๐ ๐บ๐๐ข๐ก๐๐๐ 3-๐ ๐ก๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐โ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐ก๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ก ๐๐๐ ๐๐ข๐ข๐ก๐๐๐ ๐๐๐๐ค๐ ๐ก๐๐๐ , ๐๐๐๐๐ข๐ฃ๐๐๐๐ ๐๐๐ก๐๐, ๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐ฃ๐๐๐: ๐๐จ๐ฎ๐: ๐๐ข๐ฅ๐ฏ๐๐ซ: ๐๐ซ๐จ๐ง๐ฌ:
๐๐ฒ๐๐ฅ๐ ๐๐๐ ๐๐ค๐จ๐ฅ๐๐ฅ๐ข๐ ๐ | ๐๐๐ซ๐ ๐๐ข๐๐ญ๐ฌ
Ons Garsie-bergfietsryers het die afgelope naweek by Prime View aan die derde Cycle Lab Skoleliga-byeenkoms deelgeneem en puik gevaar! Topprestasies: Minke Kruger (o/14) โ 1ste plek Markus Loch (o/18) โ 2de plek Mikayla Gerner (o/18) โ 3de plek Larissa Meintjies (o/18) โ 8ste plek Marina Gerner (o/16) โ 10de plek Garsfontein het algeheel 6de vir
๐๐ง๐ฌ ๐ฌ๐ฉ๐จ๐ ๐ ๐ซ๐๐๐ ๐ฆ๐๐ญ ๐จ๐ง๐ฌ ๐๐ฌ๐๐๐ซ๐ ๐ฌ๐ ๐ค๐ซ๐ข๐๐ค๐๐ญ๐ฎ๐ข๐ญ๐ฌ๐ฅ๐๐!
๐/15๐ต ๐๐ ๐๐๐๐ ๐ค๐๐ ๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐๐ ๐ถ๐๐๐๐๐๐ ๐/15๐ต ๐๐๐ก 5 ๐๐๐๐๐ก๐๐๐๐ . Midstream: 95/9 in 20 beurte Ysbere: 97/5 in 11 beurte 1๐ด ๐๐ ๐๐๐๐ ๐ค๐๐ ๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ ๐ถ๐๐๐๐๐๐ 1๐ด ๐๐๐ก โ๐ ๐๐๐๐๐ข๐๐ค๐๐๐๐๐๐๐ 288 ๐๐๐๐๐๐ . Garsies: 361/9 in 50 beurte Prestige: 72 almal uit in 30 beurte 1๐ต ๐๐ ๐๐๐๐ ๐ค๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ด ๐/18-๐ก๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก 22 ๐๐๐๐๐๐ . Garsies: 324/9 in 50
๐๐ข๐ซ๐ฌ๐๐ค๐๐ซ ๐๐จ๐จ๐ซ๐๐ฏ๐๐๐ฅ ๐๐๐ค๐๐ซ-๐๐๐ฆ๐ข๐๐ข๐ง๐๐๐ฅ!
Die Garsie-Bere draf mรดre, Dinsdag 18 Augustus, om 16:00 op Berepark uit teen Hoรซrskool Waterkloof in die Virseker Noordvaal Beker-semifinaal! Nou het ons รฉlke Garsie langs die veld nodig. Trek jou turkoois aan, bring die gees en kom ondersteun ons Bere! Kaartjies: https://itickets.co.za/events/487046
๐๐๐ซ๐ฌ๐ข๐-๐ฌ๐๐ ๐ญ๐๐๐๐ฅ ๐ฌ๐ค๐จ๐ฉ ๐๐ข๐ ๐ฌ๐๐ข๐ฌ๐จ๐๐ง ๐ฌ๐ญ๐๐ซ๐ค ๐๐!
Ons spog graag met die goeie oorwinnings wat ons sagtebalspanne tot dusver behaal het: Teen Harties: โข o/14A wen 11โ9 โข o/16A wen 11โ4 Teen Midstream: โข o/16A wen 15โ7 Teen Centurion: โข o/15A wen 6โ1 โข o/16A wen 11โ7 โn Besonder sterk begin vir ons o/16A-span, wat reeds drie mooi oorwinnings agter hul naam
๐๐๐ง๐๐ฅ๐จ๐จ๐ฉ ๐๐๐-๐ค๐๐ฆ๐ฉ๐ข๐จ๐๐ง๐ฌ๐ค๐๐ฉ๐ฉ๐
Agt van ons leerders het op 14 Augustus aan die Landloop AGN-kampioenskappe by Curro Hazeldean deelgeneem. Die leerders het hul uitstekend van hul taak gekwyt en puik prestasies behaal. Ons is besonder trots op elkeen van hulle. ๐๐ข๐ญ๐ฌ๐จ๐ง๐๐๐ซ๐ฅ๐ข๐ค๐ ๐ฉ๐ซ๐๐ฌ๐ญ๐๐ฌ๐ข๐๐ฌ: Elri en Ewan het ook gekwalifiseer om aan die ๐๐๐ง๐๐ฅ๐จ๐จ๐ฉ ๐๐-๐ค๐๐ฆ๐ฉ๐ข๐จ๐๐ง๐ฌ๐ค๐๐ฉ๐ฉ๐ deel te neem, wat op
โ๐ง ๐๐ข๐ฌ๐ญ๐จ๐ซ๐ข๐๐ฌ๐ ๐๐๐ซ๐ฌ๐ญ๐ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐๐๐ซ๐ฌ๐๐จ๐ง๐ญ๐๐ข๐ง-๐ฆ๐๐ข๐ฌ๐ข๐๐ฌ๐ค๐ซ๐ข๐๐ค๐๐ญ!
โn Nuwe hoofstuk in Garsfontein se krieketgeskiedenis is geskryf! Vir die eerste keer ooit het Hoรซrskool Garsfontein โn 1ste meisieskrieketspan wat aan die gesogte Titans Skoleliga deelneem. Wat hierdie besonderse mylpaal nรณg meer indrukwekkend maak, is dat die span hul heel eerste wedstryd met 10 paaltjies teen Hoรซrskool Uitsig gewen het! Die meisies het met
Garsies kondig nuwe skoolleiers aan!
Die VGR, Koshuisleiers en GR vir 2026/2027 is vandag tydens โn spesiale Berepark-opening aangekondig. Veels geluk aan al die leerders wat as leiers verkies is. Ons weet dat julle as ambassadeurs van die skool sal optree en die skoolleuse, Bou en Bewaar, op alle terreine sal uitleef.
Sterkte aan oud-Garsies
Sterkte aan oud-Garsie Jean-Leigh du Toit en dogtershokkie-afrigter Edith Molikoe, wat van 15 tot 30 Augustus vir die SA-vrouespan in die FIH Wรชreldbeker in Nederland en Belgiรซ uitdraf.











