Nuus en Media

Nuus en Media

Netbal

๐†๐š๐ซ๐ฌ๐ข๐ž ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ 17๐€- ๐ง๐ž๐ญ๐›๐š๐ฅ๐ฌ๐ฉ๐š๐ง ๐จ๐ฉ๐ฉ๐š๐ ๐ง๐š ๐’๐€ ๐Š๐š๐ฆ๐ฉ๐ข๐จ๐ž๐ง๐ฌ๐ค๐š๐ฉ. Tydens die afgelope Gauteng Netbalkampioenskap, eindig ons 17A-span met skitter-netbal, 5de in Gauteng en kwalifiseer vir die SA Kampioenskap. Hulle wen 4 uit 5 groepwedstryde om 2de in hul groep te eindig en deur te dring na die kwarteindstryd, waar ons spog met wenne teen Hoรซrskool Eldoraigne […]

Nuus en Media

๐€๐ญ๐ฅ๐ž๐ญ๐ข๐ž๐ค ๐Œ๐ž๐ซ๐ข๐ž๐ญ๐ž๐Ÿ๐ฎ๐ง๐ค๐ฌ๐ข๐ž

Ons het onlangs ons jaarlikse Atletiek Merietefunksie aangebied, waar ons die harde werk, toewyding en uitsonderlike prestasies van ons atlete gedurende die atletiekseisoen vereer het. Baie geluk aan elke atleet wat erkenning ontvang het. Julle deursettingsvermoรซ, dissipline en passie is ‘n inspirasie. Hieronder volg die volledige lys van toekennings en ontvangers.

Nuus en Media

Baie geluk aan juffrou Ohna Louw

Baie geluk aan juffrou Ohna Louw, wat vir die Senior Vroue Landloop Gauteng-Noord Interprovinsiale span gekies is. Sy sal op 20 Junie by die Lavender Kontreimark deelneem en Gauteng-Noord verteenwoordig.

Nuus en Media

Landloop

Baie geluk aan die volgende Garsies wat vir die Landloop Gauteng-Noord Interprovinsiale Span gekies is: โ€ข Ewan Coetzer (O/15 Seuns) โ€ข Damari Mouton (O/16 Dogters) โ€ข Hanco Delport (O/16 Seuns) โ€ข Jacques de Villiers (O/16 Seuns) โ€ข Elri Dirkse van Schalkwyk (O/20 Dogters) Hierdie atlete sal op 20 Junie by die Lavender Kontreimark aan die

Nuus en Media

๐Š๐๐ˆ๐๐Œ๐„๐’๐€๐€๐๐ƒ 2026 ๐ˆ๐’ ๐‡๐ˆ๐„๐‘!

Maak gereed vir een van Garsies se grootste en lekkerste aande van die jaar. Met Hammie Wessels as MC. Musiek deur Ricus Nel. Spitbraai, boma-vure en โ€™n atmosfeer wat jy nie wil misloop nie. Hope lekker eetgoed en drankies. 30 Julie 2026. Hoรซrskool Garsfontein. Moenie wag totdat jy die fotoโ€™s sien en spyt is nie…

Nuus en Media

Dogtershokkie

Ons dogtershokkiespanne het puik uitslae teen Midstream College behaal. Uit die 11 wedstryde wat gespeel is, het 8 spanne gewen, terwyl 3 wedstryde gelykop geรซindig het. Baie geluk aan elke speler en afrigter met jul uitstekende prestasies. : Joubert de Wet

Nuus en Media

Kultuur

Garsie-akteur skitter in digitale kalklig! Baie geluk aan Renier Pieterse (graad 10) wat deurgedring het na die nasionale top 8 van vanjaar se ATKV-DigiToneel-kompetisie, met sy toneelstuk โ€œAan die eenkantโ€. Welgedaan!

Nuus en Media

Redenaars

6-leerders het die naweek van 29 Mei 2026 by Die Hoรซrskool Menlopark deelgeneem aan die ATKV-Redenaars se semi-finaal. Die leerders is: Vanuit hierdie groep het twee leerders, Nicolette van Tonder(Gr.9) en Devon Nkosi(Gr.10) na die landsfinaal deurgedring. Die landsfinaal vind 4 Augustus 2026 te Klein Kariba plaas. Baie sterkte liewe Garsies!

Nuus en Media

Rugby

Dit was weereens ‘n naweek van uitstekende Bererugby teen Hoรซrskool Monument. Ons is baie trots op al ons spanne! : Joubert de Wet4

Nuus en Media

Netbal

Baie geluk aan ons netbalspanne met hul uitstekende prestasies tydens die Tshwane Netbal-Uitspele! Ons is trots om aan te kondig dat die volgende spanne vir die Gauteng Kampioenskappe gekwalifiseer het: -o/17A. -Eerste Span. -o/16A (reeds direk gekwalifiseer).

Scroll to Top