๐๐จ๐ค๐ค๐ข๐ ๐๐๐ฌ๐ฅ๐ฎ๐ข๐ญ๐ข๐ง๐ 3
DEEL 3: DIE PRYSUITDELING โn Spesiale oomblik om die harde werk gedurende die seisoen te vier. Baie geluk aan elke pryswenner!
DEEL 3: DIE PRYSUITDELING โn Spesiale oomblik om die harde werk gedurende die seisoen te vier. Baie geluk aan elke pryswenner!
DEEL 2: DIE WEDSTRYDE Geen hokkie-afsluiting is volledig sonder โn bietjie aksie op die baan nie!
DEEL 1: DIE GEES โn Afsluiting vol energie, spanbou en natuurlik hope Garsie-gees! Hier is โn paar van die lekkerste oomblikke van die aand.
Met trots stel ons Garsies se hoofleiers en dagbestuur vir die termyn 2026/2027 bekend. Baie geluk! Mag julle met integriteit, trots en doelgerigtheid lei.
Garsie-Toneel dring deur na die ATKV Tienertoneel Gauteng 3 Streeksfeesfinaal en behaal besonderse toekennings met die nuutgeskrewe teks, Skaduvlieg Motel, en is as volg: -๐ต๐๐ ๐ก๐ ๐๐๐ก๐๐ข๐ ๐๐ ‘๐ โ๐๐๐๐๐๐: Sebastiaan Louw -๐ต๐๐ ๐ก๐ ๐๐๐ก๐๐๐ ๐ ๐๐ ‘๐ โ๐๐๐๐๐๐: Carissa Ras -๐ต๐๐ ๐ก๐ ๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐ข๐๐ -๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ : Beste Ensemble Beste hantering van tegniese aspekte Bianca Phyfer vir beste aktrise in ‘n
Ons Garsie Jaguars O/18-span het โn uitmuntende vertoning by die Noordelikes Fast5-netbaltoernooi gelewer en al ses hul wedstryde gewen! Die Garsie Pumas O/15-span het ook besonder goed gevaar en vyf van hul ses wedstryde gewen. ๐๐จ๐๐ค๐๐ง๐ง๐ข๐ง๐ ๐ฌ: โข Speler van die Toernooi (O/15): Avah du Plessis โข Speler van die Toernooi (O/18): Petra Burger ๐ต๐๐๐ ๐๐๐๐ข๐
๐๐๐ ๐/15 ๐ด-๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ โ๐๐ก ๐๐๐ก๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐ โ๐ค๐๐๐-๐๐ข๐๐-๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐. Hulle het altesaam 5 wedstryde gespeel, waarvan hulle 2 wedstryde met 6โ0 gewen het en een wedstryd gelykop gespeel het. Met hierdie uitstekende vertoning eindig hulle algeheel 4de in die finaal! Baie geluk aan ons spelers met โn besonderse prestasie! Ons is trots op julle!
๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ก ๐ก๐ค๐๐ ๐ข๐๐ก๐ ๐ก๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ค๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ข๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐. 1B Ysbere wen Pretoria Boys High met 7 paaltjies. PBHS: 200/8 in 50 boulbeurte Garsies: 203/3 in 34 boulbeurte 1A Ysbere Dogters wen Oos-Moot 1A met 9 paaltjies. Oos-Moot: 122/7 in 20 boulbeurte Garsies: 126/1 in 11 boulbeurte ๐ต๐๐๐ ๐๐๐๐ข๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ก ๐๐ข๐๐
Op 18 Augstus 2026 het Hoรซrskool Garsfontein se span ‘n tweede plek verwerf in die SARB Monetรชre Beleidskomitee Skolekompetisie. Dit is โn landswye kompetisie en Hoรซrskool Garsfontein is die enigste Afrikaanse skool wat vanjaar vir die finale rondte gekwalifiseer het. ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ . ๐ต๐๐๐ ๐๐๐๐ข๐ ๐๐๐ก ๐๐ข๐๐๐ ๐ข๐๐ก๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ก๐๐ ๐๐.
Ons 1B-krieketspan het met 18 lopies teen Eldoraigne 1B gewen! Garsies: 192 almal uit in 35.1 beurte Eldoraign: 174 almal uit in 37 beurte ๐ต๐๐๐ ๐๐๐๐ข๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก โ๐ ๐๐ข๐๐ ๐๐๐๐ค๐๐๐๐๐๐!