Nuus en Media

Garsie-debat

Garsie-debat het verlede week aan AfriForum se Dink of Sink Debatkompetisie deelgeneem. Ons leerders het hulle vaardighede behoorlik op die proef gestel. Elke deelnemer het hul beste gegee en waardevolle ervaring opgedoen. Ons is trots op elkeen wat bereid was om voor โ€™n gehoor op te staan, hul standpunt te verdedig en die uitdaging aan

Nuus en Media

Garsie-netbalafrigters

Garsie-netbalafrigters by Spar Nasionale Senior & o/21 Kampioenskap in aksie: -Lenรฉ Myburgh – NSA A Skeidsregter -Monique van Eeden – Speel vir Tshwane Snr B-span -Carin Strauss – SA o/21 Keurder

Nuus en Media

Musiekblyspel 2026.

Is jy gereed vir “One Normal Night”? Die Garsie Musiekblyspel bring ๐™๐™๐™š ๐˜ผ๐™™๐™™๐™–๐™ข๐™จ ๐™๐™–๐™ข๐™ž๐™ก๐™ฎ na die verhoog met sang, dans en toneelspel wat jy nie wil misloop nie. Vanaand is die 2de vertoning!

Nuus en Media

Garsie Toneel raap die pryse op!

๐ต๐‘Ž๐‘–๐‘’ ๐‘”๐‘’๐‘™๐‘ข๐‘˜ ๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘œ๐‘›๐‘  ๐‘ก๐‘œ๐‘›๐‘’๐‘’๐‘™๐‘”๐‘’๐‘ ๐‘’๐‘™๐‘ ๐‘˜๐‘Ž๐‘ ๐‘ค๐‘Ž๐‘ก ๐‘ก๐‘ฆ๐‘‘๐‘’๐‘›๐‘  ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐น๐ด๐พ ๐ด๐‘™๐‘™๐‘’๐‘”๐‘Ÿ๐‘’๐‘ก๐‘ก๐‘œ ๐‘‡๐‘œ๐‘›๐‘’๐‘’๐‘™ ๐‘†๐‘ก๐‘Ÿ๐‘’๐‘’๐‘˜๐‘ ๐‘“๐‘–๐‘›๐‘Ž๐‘Ž๐‘™, ๐‘š๐‘’๐‘ก ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ ๐‘ก๐‘ข๐‘˜, ๐‘†๐‘˜๐‘Ž๐‘‘๐‘ข๐‘ฃ๐‘™๐‘–๐‘’๐‘” ๐‘€๐‘œ๐‘ก๐‘’๐‘™, ๐‘๐‘’๐‘ ๐‘œ๐‘›๐‘‘๐‘’๐‘Ÿ๐‘  ๐‘๐‘Ÿ๐‘’๐‘ ๐‘ก๐‘’๐‘’๐‘Ÿ โ„Ž๐‘’๐‘ก ๐‘’๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘”๐‘’โ„Ž๐‘œ๐‘œ๐‘Ÿ ๐‘œ๐‘ ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘๐‘ข๐‘›๐‘ก๐‘’ ๐‘ฃ๐‘Ž๐‘› โ„Ž๐‘ข๐‘™ ๐‘ ๐‘ก๐‘œ๐‘’๐‘™๐‘’ ๐‘”๐‘’๐‘๐‘Ÿ๐‘–๐‘›๐‘” โ„Ž๐‘’๐‘ก. Ons toneelgeselskap word bekroon met die volgende nominasies en toekennings: -Milla Nolte vir Spel (Silwer) -Nolte vir Spel (Silwer) -Mienke-Minรฉ Neethling vir Spel (Silwer)

Nuus en Media

GARSIES SPEEL VIR GOUD!

Ons 1ste dogtershokkiespan speel vandag om 11:20 teen HMS Bloemhof in die Challengersโ€™ Cup-finaal in die Paarl! Die Garsies het hul plek in die finaal bespreek nadat hulle die verdedigende kampioene, Affies, geklop het. Nou wag daar nog รฉรฉn groot wedstryd. Die finaal word regstreeks op SuperSport Schools uitgesaai. Sterkte, Garsies! Ons staan bankvas agter

Scroll to Top