Nuus en Media

Rugby

Dit was weereens ‘n naweek van uitstekende Bererugby teen Hoรซrskool Monument. Ons is baie trots op al ons spanne! : Joubert de Wet4

Nuus en Media

Netbal

Baie geluk aan ons netbalspanne met hul uitstekende prestasies tydens die Tshwane Netbal-Uitspele! Ons is trots om aan te kondig dat die volgende spanne vir die Gauteng Kampioenskappe gekwalifiseer het: -o/17A. -Eerste Span. -o/16A (reeds direk gekwalifiseer).

Nuus en Media

๐€๐€๐๐ƒ๐€๐† ๐€๐‹๐‹๐„ ๐†๐€๐‘๐’๐ˆ๐„-๐Ž๐”๐„๐‘๐’.

Sluit aan by hierdie insiggewende aanlynsessie saam met Carla de Beer waar belangrike onderwerpe soos sosiale media, aanlynveiligheid, kuberveiligheid, KI en die digitale wรชreld bespreek word. 24 Junie 17:30 – 18:45 Zoom – Skakel sal nader aan die datum beskikbaar gemaak word.

Nuus en Media

Kultuur

Garsie maak skoonskip by Pretoria Eisteddfod! Mickayla van der Merwe (graad 12) word tydens die Pretoria Eisteddfod se prysuitdeling aangewys as leerder met die hoogste gemiddeld in die Populรชre Sang Afdeling, kategoriewenner en algehele wenner in dieselfde afdeling. Welgedaan, Mickayla!

Nuus en Media

Skaak

Alexia Jansen het โ€˜n tweede plek en Anneke de Jager โ€˜n vyfde plek die afgelope Saterdag behaal in die D4 Skaakuitspele. Albei spelers dring deur na die โ€œDistrict Individualsโ€ wat op 31 Julie gaan plaasvind. Baie geluk met julle puik prestasie!

Nuus en Media

Garsie-aktrises skitter in die kalklig!

Baie geluk aan Mickayla van der Merwe (graad 12) en Jamie-Lee Hawkins (graad 10) wat opgeneem is in die geselskap van die Oak Jeugteater se musiekblyspel, Hercules, wat vanaf 9 – 19 Julie by die Fairtree Atterbury Teater op die planke is.

Nuus en Media

Skyfskiet

Die jaarlikse NGSSA Egoli Ope het op 9 en 10 Mei plaasgevind, gevolg deur die SAARA OVL Ope op 15 en 16 Mei. Beide kompetisies is by die Florida-skietklub aangebied. Hiermee is die uitslae van die Garsie-skuts: ๐๐†๐’๐’๐€ ๐„๐ ๐จ๐ฅ๐ข ๐Ž๐ฉ๐ž: Onder 16: Onder 14: ๐’๐€๐€๐‘๐€ ๐Ž๐•๐‹ ๐Ž๐ฉ๐ž: Onder 21: Onder 16: Onder 14: Baie geluk

Nuus en Media

Eksamen

Ons Junie-eksamen het amptelik begin! Ons het met ‘n paar Garsie-leerders gesels om hul gedagtes oor die eksamentyd te hoor. Aan al ons Garsies: Sterkte met die eksamen. Julle harde werk gaan beloon word. Ons glo in elkeen van julle!

Nuus en Media

Oud-Garsie presteer internasionaal.

Ons is ongelooflik trots op Oud-Garsie Leanรฉ Theunissen, wat deel vorm van Cape Ballet Africa se merkwaardige suksesverhaal. Die geselskap het reeds internasionale erkenning ontvang, met bekroonde produksies en benoemings vir gesogte toekennings. Leanรฉ vertolk ook hoofrolle soos Giselle en Odile in Swan Lake, en leef haar passie op wรชreldklasverhoรซ uit. Jou Garsie-familie is trots

Scroll to Top