Akademiese Merietefunksie
Garsies het met trots stilgestaan by die uitnemende akademiese prestasies van 2025. Hierdie merietefunksie vier harde werk, deursettingsvermoë en die strewe na uitnemendheid – eienskappe wat ons leerders elke dag uitleef. Baie geluk aan die volgende top 10 leerders: Graad 12 2025 – Agter van links na regs: Emma Smit (namens Luka Smit), Christiaan Jordaan […]











