Nuus en Media

Nuus en Media

Swem Prestasies

Ons spog graag met die volgende swemmers wat puik prestasies behaal het, asook van die swemmers wat NASIONALE spanne behaal het. Garsies is ongelooflik trots op julle!

Nuus en Media

Beyond Barriers Foundation

Garsies is herinner om dankbaar te wees vir elke vermoë wat ons het. Dankie aan die “Beyond Barriers Foundation” en Dano Swart vir ’n inspirerende boodskap oor deursettingsvermoë, dankbaarheid en om jou grense te breek. As Garsies sal ons beslis by die Fun Run wees — en ons kan nie wag om almal daar te

Nuus en Media

Nationale Erkenning

Ons eie netbaldirekteur, Carin Strauss, is tydens die “Netball South Africa Coaches and Umpires Indaba” in Johannesburg vereer vir haar bydrae, leierskap en blywende impak op Suid-Afrikaanse netbal. Baie geluk, Carin!

Nuus en Media

Atletiek Interhoër

Garsies-atlete blink uit by Pretoria A-Bond Interhoër! Hoërskool Garsfontein het vir ’n besondere vertoning gesorg tydens die Pretoria A-Bond Interhoër, waar ons atlete altesaam 30 medaljes verower het — 8 goud, 14 silwer en 8 brons. Nog meer indrukwekkend: Uit 143 deelnemende atlete het 120 hul persoonlike beste-prestasies op die dag verbeter. Dit is ’n

Nuus en Media

Interhoër A-Liga Swem

Ons het die oggend afgeskop met ’n inspirerende gasspreker wat ons swemmers gemotiveer en gereed gemaak het vir die groot dag. Ons is trots op die volgende prestasies: As span het ons 4de uit 8 skole geëindig – ’n uitstekende prestasie waarop ons ongelooflik trots is. Baie geluk aan al ons swemmers vir hul harde

Nuus en Media

Perdesport uitslae | Sanesa Qualifier 1 (14 Februarie)

Garsie-ruiters het weer gewys waarvan hulle gemaak is met puik prestasies in die arena. Ons is ongelooflik trots! 𝐌𝐚𝐫𝐢𝐥é 𝐒𝐡𝐢𝐥𝐨𝐡 𝐝𝐞 𝐕𝐢𝐥𝐥𝐢𝐞𝐫𝐬 (𝐆𝐫 9) Perd: Jawahir Lazzaro Klas: Pony 60 cm Show Jumping 1ste plek 𝐕𝐢𝐝𝐚 𝐁𝐮𝐫𝐦𝐞𝐢𝐬𝐭𝐞𝐫 (𝐆𝐫 9) Perd: Lorelock African Sky Klasse: 𝐊𝐢𝐮𝐫𝐬𝐭𝐞𝐧 𝐏𝐞𝐥𝐬𝐞𝐫 (𝐆𝐫 12) Perd: Magic Klas: 90 cm Show Jumping

Nuus en Media

Skyfskiet

Vier van ons kranige Garsie-skuts het die afgelope Saterdag, 21 Februarie 2026, aan die SAARA Noordwes-Ope in Klerksdorp deelgeneem en uitmuntend presteer. Anisa du Toit (o/16-dames) en Maryke Crous (o/21-dames) het albei koning gekraai met goue medaljes in sowel die 10M Sporter- as die 3P Sporter-afdelings. Mickayla van der Merwe het in die o/21-kategorie geskitter

Nuus en Media

Perdesport

SANESA Tshwane | 14–15 Februarie 2026 | Kyalami Hiermee die uitslae van SANESA Tshwane se eerste byeenkoms wat op 14–15 Februarie 2026 in Kyalami plaasgevind het. Die volgende ruiters het podiumplekke behaal, en Hoërskool Garsfontein is ongelooflik trots op hul prestasies: Ankia Koch (Gr 12vR) 2nd Phase Jumping – 80 cm (Pony) Met Idaho am

Nuus en Media

Garsies is op Linkedin!

Volg ons op LinkedIn en bly op hoogte van hoe Garsies lewens verander en leiers vorm. Klik op die skakel na ons LinkedIn profiel:

Scroll to Top