Bewustheid en kennis vir ‘n gesonde toekoms
Ons Graad 9-leerders het vandag ’n baie insiggewende praatjie bygewoon deur Zack v Heerden, een van die topstudente aan die Universiteit van Pretoria se Mediese Fakulteit. Zack het die leerders toegespreek oor die gevare van damprook en op ’n toeganklike, eerlike manier waardevolle kennis gedeel wat beslis tot nadenke stem. Die leerders het met groter […]











