GR Bederf
Gisteraand het ons GR ‘n nuwe tradisie afgeskop. In die gees van Affies-derbyweek is al ons grootsporte se eerstespanne as eregaste bederf met โn aand van lekker kos, inspirasie en spanbou. Met โn gasspreker wat die toon aangegee het en kapteine wat hul spanne toegespreek het, is die standaard vir wat kom behoorlik gestel. Hierdie
Sportuitslae Netbal
Ons netbalspanne het tydens gister se wedstryde teen Montana uitgeblink. 13 wedstryde gewen en 1 gelykop uit 16 wedstryde. Baie geluk!
KLUB 88.
Aan alle oud-Garsies, ouers en belanghebbendes! Ons speel die naweek tuis teen AFFIES. Jy weet jy wil dit nie mis nie! SLUIT NOU AAN BY KLUB88 OM VERSKEIE VOORWAARDES DIE NAWEEK, EN ELKE TUIS RUGBY-WEDSTRYD WAT DAAROP VOLG, TE ERVAAR. GOEIE NUUS! JY KAN TEEN SLEGS R50.00 ‘N MAAND AANSLUIT. Jou lidmaatskap bied aan jou
Oud Garsies presteer.
Drie oud-Garsies maak steeds hul merk in universiteitshokkie. ๐๐ฎ๐ค๐๐ง ๐๐ซ๐ฎ๐ง๐๐ญ๐ญ๐ speel tans vir TUKS HP. Hy was kaptein van Garsies se 1ste hokkiespan in 2025 en het SA Schools verteenwoordig op o/16-, o/17- en o/18-vlak. Hy het ook die Northerns o.18A-span as kaptein gelei. ๐๐๐ข๐ง ๐๐๐๐๐๐๐ก verteenwoordig NWU Pukke se Eerstespan. Hy was kaptein van
Atletiek.
Megan Maree het Donderdagaand aan die Hezekiel Sepeng Invitational Continental Tour in Potchefstroom deelgeneem, waar sy in die 100m hekkies vir senior vroue meegeding het. Ten spyte daarvan dat Megan nog net 17 jaar oud is, het sy teen van die land se top senior vroue hekkie-atlete deelgeneem โ en โn indrukwekkende 3de plek behaal
Wintersport.
Vind aangeheg die program vir ons wintersportnaweek teen Affies. Klik hier om kaartjies vir Saterdag se tuiswedstryde te koop:
Sportuitslae.
Ons spog graag met die volgende sportuitslae van die afgelope wedstryde. Baie geluk aan al ons spanne!
Safari Outdoor.
As Garsie-gemeenskap ondersteun ons graag ons lojale borge en vennote, net soos hulle ons hande sterk maak. Safari Outdoor se jaarlikse JAGFEES het afgeskop. Sien aangeheg al die verskeidenheid produkte wat hulle verskaf.











