GRAAD 8 2027 OUERINLIGTINGSAAND
Datum: 18 November 2026 Tyd: 18:00 vir 18:30 Plek: NG Valleisig Ons sien uit om U by die Garsie-familie te verwelkom.
Datum: 18 November 2026 Tyd: 18:00 vir 18:30 Plek: NG Valleisig Ons sien uit om U by die Garsie-familie te verwelkom.
Ons atlete het tydens die Wildeklawer NWU Top 30-byeenkoms uitstekende prestasies behaal en gewys hoeveel harde werk, toewyding en groei daar agter elke prestasie lê. Die vordering vanaf 2025 na 2026 is besonders! In 2025 het ons dogters en seuns albei 25ste geëindig, terwyl die span algeheel 21ste geëindig het. Vanjaar het Garsies in al
Die Garsfontein 1A-Ysbere behaal ’n puik oorwinning teen Menlopark 1A en wen met 73 lopies, asook ’n bonuspunt! Garsies – 303 vir 8 in 50. Menlo – 230 vir 10 in 41. Baie geluk aan ons Ysbere!
Die Garsfontein 1B-Ysbere behaal ’n puik oorwinning teen Midstream 1B en wen met 8 paaltjies, asook ’n bonuspunt! Midstream 1B: 89/10 Garsfontein 1B: 90/2 Baie geluk aan ons Ysbere!
Baie geluk aan ons sagtebalspanne met hul puik prestasies in die liga! Ons O/16-dogters het Saterdag algeheel tweede in hul liga geëindig, terwyl ons O/15-dogters ’n algehele vierde plek behaal het. Ons is trots op al ons spelers se harde werk, toewyding en spanwerk. Baie geluk aan albei spanne!
Baie geluk aan Alexia Jansen, wat op Saterdag 17 Oktober ’n silwermedalje in die meisies o/16-afdeling by die Gauteng Closed Skaaktoernooi verower het. Ons is baie trots op hierdie puik prestasie!
Hoërskool Garsfontein is trots op die erkenning wat ons tydens die Virseker Noordvaal Toekennings 2026 ontvang het. Ons skool is bekroon met die volgende toekennings: • Skool met die meeste gees • Meeste deelnemers op die voorspeller • Drie van die jaar: Yuvrah George Baie geluk ook aan die volgende Garsies wat in die Dream
Dit is met groot leedwese dat ons die Garsie-gemeenskap in kennis stel van die afsterwe van ons oud-Garsie, Hyron Andrews. Hyron het in 2013 aan Hoërskool Garsfontein gematrikuleer. Hy het onder andere vir die Sharks uitgedraf en het onlangs by die 10 Bet Lions aangesluit. Ons innige meegevoel gaan aan sy familie en vriende in
Wat ’n ongelooflike sukses! Danksy elkeen se bydrae het ons drie maal die hoeveelheid sanitêre produkte en niebederfbare kos ingesamel wat ons oorspronklik beoog het! Die produkte is reeds by Derdepoort afgelewer, waar dit ’n verskil in mense se lewens sal maak. ’n Spesiale dankie aan Auto Xtreme, wat saam met ons hierdie projek moontlik
Nie net is die nuwe uitgawe van ons Garsie Advertensieboekie hier nie, maar dit bevat ook van ons Garsie-leerders se ongelooflike kreatiewe kunsontwerpe! Dit is beslis die moeitewerd om ’n paar minute te neem en deur die boekie te blaai. Ontdek die lekker nuwe spesiale aanbiedinge en pryse van ons lojale borge en vennote, en