Sportuitslae.
Ons spog graag met die volgende sportuitslae van die afgelope wedstryde. Baie geluk aan al ons spanne!
Ons spog graag met die volgende sportuitslae van die afgelope wedstryde. Baie geluk aan al ons spanne!
As Garsie-gemeenskap ondersteun ons graag ons lojale borge en vennote, net soos hulle ons hande sterk maak. Safari Outdoor se jaarlikse JAGFEES het afgeskop. Sien aangeheg al die verskeidenheid produkte wat hulle verskaf.
Na die onlangse SA Skaakkampioenskappe wat gedurende die vakansie in Rustenburg plaasgevind het, is Amber Viljoen opgeneem in die span wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig tydens die “African Youth Commonwealth Games” in Sri Lanka in Mei. Baie geluk met hierdie uitstekende prestasie, Amber!
Ons seuns-hokkiespanne het tydens die vakansie aan verskeie toernooie deelgeneem en hulself goed van hul taak gekwyt teen sterk kompetisie. Die o.14A-span het uitstekende spel gelewer met drie oorwinnings en een gelykopuitslag, terwyl die 2de span tydens die Eldo-fees tot die finaal deurgedring het en algeheel 𝐭𝐰𝐞𝐞𝐝𝐞 𝐠𝐞ë𝐢𝐧𝐝𝐢𝐠 𝐡𝐞𝐭. In die Helpmekaar Goue Liga het
Baie geluk aan Kiara vd Schyff (Graad 9) met haar uitstaande prestasies tydens die “Nasionale Bofbalkampioenskappe” wat van 28 Maart tot 1 April plaasgevind het. Kiara het Gauteng verteenwoordig en is aangewys as die beste linker buiteveldspeler in die o/15-afdeling, asook opgeneem in die toernooi-span. Sy was deel van die Gauteng o/15A-span wat die toernooi
Hierdie week was soveel meer as net tema-dae en prettige aktiwiteite — dit was ’n viering van identiteit, selfrespek en die keuse om elke dag met karakter en waardigheid op te daag. #SyIsPragtig: #HyIs’nGentleman: Van blomkranse tot blink skoene — hierdie week het gewys dat ware styl nie net gesien word nie, maar geleef word.
Baie geluk aan al ons Garsie-atlete met hul uitstekende prestasies op nasionale vlak! Medaljewenners: Megan Maree (o/18) – Korthekkies 13.07 s Megan Maree (o/18) – Aflos 46.46 s Allené Theunissen (o/18) – Spiesgooi 53.33 m Lohan de Lange (o/18) – Spiesgooi 69.05 m Christiaan Franken – Oud-Garsie (o/20) – 800 m 1:48.78 Ander uitslae in
Wat ’n ongelooflike vertoning deur Garsies se Bererugby! Ons 1ste span is gekroon as Span van die Toernooi – ’n bewys van harde werk, deursettingsvermoë en spangees. Speler van die Toernooi: Ruan Fluks Twee naelbyt-wedstryde het almal op die punt van hul stoele gehad: Garsies wys weer wat dit beteken om met trots en passie
Garsies se hokkiespanne het hierdie feesseisoen hul merk gemaak! 𝟏𝐬𝐭𝐞𝐬 – 𝐒𝐭 𝐌𝐚𝐫𝐲’𝐬 𝐖𝐚𝐯𝐞𝐫𝐥𝐞𝐲 𝐅𝐞𝐬𝐭𝐢𝐯𝐚𝐥 𝐨/𝟏𝟒𝐀 – 𝐒𝐭 𝐉𝐨𝐡𝐧’𝐬 𝐅𝐞𝐬𝐭𝐢𝐯𝐚𝐥 𝐨/𝟏6𝐀 – 𝐒𝐭 𝐌𝐚𝐫𝐲’𝐬 𝐊𝐥𝐨𝐨𝐟 𝐅𝐞𝐞𝐬 𝐨/𝟏5𝐀 – 𝐌𝐞𝐧𝐥𝐨 𝐓𝐨𝐞𝐫𝐧𝐨𝐨𝐢