Skyfskiet
Garsie-skuts tref die kol by die SAARA Gauteng Ope. Skuts van die Garsie-skyfskietspan het op 10 en 11 April 2026 weer gewys van watter staal hulle gemaak is tydens die SAARA Gauteng Ope. Die kompetisie het by die Florida-skietbaan, Hoërskool Florida, plaasgevind. Met ’n kombinasie van dissipline en tegniese vaardigheid het die span verskeie podiumplekke […]











