Nuus en Media

Nuus en Media

KLUB 88.

Aan alle oud-Garsies, ouers en belanghebbendes! Ons speel die naweek tuis teen AFFIES. Jy weet jy wil dit nie mis nie! SLUIT NOU AAN BY KLUB88 OM VERSKEIE VOORWAARDES DIE NAWEEK, EN ELKE TUIS RUGBY-WEDSTRYD WAT DAAROP VOLG, TE ERVAAR. GOEIE NUUS! JY KAN TEEN SLEGS R50.00 ‘N MAAND AANSLUIT. Jou lidmaatskap bied aan jou

Nuus en Media

Oud Garsies presteer.

Drie oud-Garsies maak steeds hul merk in universiteitshokkie. ๐‹๐ฎ๐ค๐ž๐ง ๐๐ซ๐ฎ๐ง๐ž๐ญ๐ญ๐ž speel tans vir TUKS HP. Hy was kaptein van Garsies se 1ste hokkiespan in 2025 en het SA Schools verteenwoordig op o/16-, o/17- en o/18-vlak. Hy het ook die Northerns o.18A-span as kaptein gelei. ๐‡๐ž๐ข๐ง ๐’๐ž๐ž๐›๐š๐œ๐ก verteenwoordig NWU Pukke se Eerstespan. Hy was kaptein van

Nuus en Media

Atletiek.

Megan Maree het Donderdagaand aan die Hezekiel Sepeng Invitational Continental Tour in Potchefstroom deelgeneem, waar sy in die 100m hekkies vir senior vroue meegeding het. Ten spyte daarvan dat Megan nog net 17 jaar oud is, het sy teen van die land se top senior vroue hekkie-atlete deelgeneem โ€” en โ€™n indrukwekkende 3de plek behaal

Nuus en Media

Wintersport.

Vind aangeheg die program vir ons wintersportnaweek teen Affies. Klik hier om kaartjies vir Saterdag se tuiswedstryde te koop:

Nuus en Media

Sportuitslae.

Ons spog graag met die volgende sportuitslae van die afgelope wedstryde. Baie geluk aan al ons spanne!

Nuus en Media

Safari Outdoor.

As Garsie-gemeenskap ondersteun ons graag ons lojale borge en vennote, net soos hulle ons hande sterk maak. Safari Outdoor se jaarlikse JAGFEES het afgeskop. Sien aangeheg al die verskeidenheid produkte wat hulle verskaf.

Nuus en Media

Skaak

Na die onlangse SA Skaakkampioenskappe wat gedurende die vakansie in Rustenburg plaasgevind het, is Amber Viljoen opgeneem in die span wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig tydens die โ€œAfrican Youth Commonwealth Gamesโ€ in Sri Lanka in Mei. Baie geluk met hierdie uitstekende prestasie, Amber!

Nuus en Media

Hokkie.

Ons seuns-hokkiespanne het tydens die vakansie aan verskeie toernooie deelgeneem en hulself goed van hul taak gekwyt teen sterk kompetisie. Die o.14A-span het uitstekende spel gelewer met drie oorwinnings en een gelykopuitslag, terwyl die 2de span tydens die Eldo-fees tot die finaal deurgedring het en algeheel ๐ญ๐ฐ๐ž๐ž๐๐ž ๐ ๐žรซ๐ข๐ง๐๐ข๐  ๐ก๐ž๐ญ. In die Helpmekaar Goue Liga het

Nuus en Media

Bofbal

Baie geluk aan Kiara vd Schyff (Graad 9) met haar uitstaande prestasies tydens die “Nasionale Bofbalkampioenskappe” wat van 28 Maart tot 1 April plaasgevind het. Kiara het Gauteng verteenwoordig en is aangewys as die beste linker buiteveldspeler in die o/15-afdeling, asook opgeneem in die toernooi-span. Sy was deel van die Gauteng o/15A-span wat die toernooi

Scroll to Top