Nuus en Media

Nuus en Media

Netbal

EERSTE NETBALSPAN MAAK SKOONSKIP BY SENTRAAL-TOERNOOI. Beide die o/16 A- en Eerstespan het eerste plek behaal by die Sentraal-netbaltoernooi in Bloemfontein. Die o/16A-span het 5 uit hul 6 wedstryde gewen en in die finaal met 25–10 teen Hoërskool Dr. Malan geseëvier om as wenners gekroon te word. Die Eerstespan was onoorwonne in al 8 hul […]

Nuus en Media

Tennis

Morris Gilbert het in sy matriekjaar ongelukkig sy stryd teen kanker verloor. Sy ouers het die wisseltrofees geskenk aan Garsie-spelers met ‘n tennishart. Die Garsie tennisspelers verkies die seun en dogter wat aan die vereiste voldoen. Mev. Anita Gilbert het aan die verkose tennisspelers, die Morris Gilbert Wisseltrofeë vir Seuns en Dogters oorhandig. Seun: Jan-Hendrik

Nuus en Media

Wintersport

Vind aangeheg die program vir ons wintersportnaweek teen Helpmekaar Kollege. Klik hieronder om kaartjies vir Saterdag se tuiswedstryde te koop:

Nuus en Media

Seunshokkie – Hibbert Shield

Ons spanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Hibbert Shield-toernooi. Uitslae: Ons is trots op elke speler wat die skool met passie en trots verteenwoordig het!

Nuus en Media

Seunshokkie – Highveld Cup

Tydens die langnaweek het die B-spanne aan die Highveld Cup in Centurion deelgeneem. Hierdie toernooi is hoofsaaklik vir A-spanne bedoel, maar ons o/14B-, o/16B- en tweedespanne het die geleentheid aangegryp om hulself teen sterk kompetisie te meet. Baie geluk aan die o/16B-span met hul uitstekende prestasie om onder die top vier te eindig. ’𝐧 𝐁𝐞𝐬𝐨𝐧𝐝𝐞𝐫𝐞

Nuus en Media

Rugby: Wildeklawer

Ons Garsie-rugbyspanne was die afgelope naweek in aksie by die Wildeklawer-toernooi. Teen Northwood het ons spanne oortuigend gewen: ’n Goeie naweek van rugby, met mooi hoogtepunte op die veld!

Scroll to Top