Nuus en Media
#ππππ
Hierdie week was soveel meer as net tema-dae en prettige aktiwiteite β dit was βn viering van identiteit, selfrespek en die keuse om elke dag met karakter en waardigheid op te daag. #SyIsPragtig: #HyIsβnGentleman: Van blomkranse tot blink skoene β hierdie week het gewys dat ware styl nie net gesien word nie, maar geleef word.
πππ πππππππππ ππππππππππππππ πππππππ
Baie geluk aan al ons Garsie-atlete met hul uitstekende prestasies op nasionale vlak! Medaljewenners: Megan Maree (o/18) β Korthekkies 13.07 s Megan Maree (o/18) β Aflos 46.46 s AllenΓ© Theunissen (o/18) β Spiesgooi 53.33 m Lohan de Lange (o/18) β Spiesgooi 69.05 m Christiaan Franken β Oud-Garsie (o/20) β 800 m 1:48.78 Ander uitslae in
πππππ: πππππ-ππππ ππππππππ 2026.
Wat βn ongelooflike vertoning deur Garsies se Bererugby! Ons 1ste span is gekroon as Span van die Toernooi β βn bewys van harde werk, deursettingsvermoΓ« en spangees. Speler van die Toernooi: Ruan Fluks Twee naelbyt-wedstryde het almal op die punt van hul stoele gehad: Garsies wys weer wat dit beteken om met trots en passie
ππππππ πππππππππππ
Garsies se hokkiespanne het hierdie feesseisoen hul merk gemaak! ππ¬πππ¬ β ππ πππ«π²βπ¬ πππ―ππ«π₯ππ² π ππ¬ππ’π―ππ₯ π¨/πππ β ππ ππ¨π‘π§βπ¬ π ππ¬ππ’π―ππ₯ π¨/π6π β ππ πππ«π²βπ¬ ππ₯π¨π¨π π πππ¬ π¨/π5π β πππ§π₯π¨ ππ¨ππ«π§π¨π¨π’
Perdry
Baie geluk aan Carla Malan (Graad 10) wat op 21β22 Maart 2026 aan die tweede SANESA Qualifier deelgeneem het saam met haar perd, Nueland Dream Catcher. Haar uitslae spreek vanself: βn Ongelooflike prestasie wat haar toewyding, talent en harde werk wys.
Oud-Garsie presteer: Rugby
Na afloop van die Varsitybeker sluit oud-Garsie Maynard Kleynhans by die Griekwas aan β βn welverdiende stap vir die natuurlike atleet. Van Garsies se velde tot die professionele arena wys hy wat harde werk en deursettingsvermoΓ« kan bereik. Ons is ongelooflik trots om te sien hoe hy sy merk maak. Hou aan bou, Maynard β
Laerskoolbesoeke
Mnr Wolla Prinsloo, swemorganiseerder, het vanoggend die Laerskool Constantiapark gelukgewens met pragtige swemprestasies tydens die afgelope A-liga Interlaer-swemgala.
MMG
Blaai saam en herleef elke hoogtepunt van hierdie spoggerige aand β van die eerste stap op die verhoog tot die laaste glimlag. Skakels vir die fotos: Dans fotos : https://drive.google.com/…/1IyatAsBsH0K43DKX6k3IV32PAzm… Finaliste-bekendstelling : https://drive.google.com/…/1S… Informele stap : https://drive.google.com/…/1InpOpJyXZUESbEABDBsTJnat_S… Dans Crew : https://drive.google.com/…/1wfAQAvCzfUGcyi7bGUFKSh… Formele stap : https://drive.google.com/…/1W_w-5C3BX3V0lXFXRnqbVM9… Gaskunstenaar : https://drive.google.com/…/15DQKvO2g3uSn4WmMDyyp… Wenners aankondiging : https://drive.google.com/…/117IF9zxJ0hLvTRtoYnoBW2p8jX…











