Huisbere
Hier is ń kykie na ons eie Koshuis, beter bekend as die “Huisbere”. https://www.facebook.com/reel/908628878734183
Hier is ń kykie na ons eie Koshuis, beter bekend as die “Huisbere”. https://www.facebook.com/reel/908628878734183
Dis 8 uit 8 vir Garsies! Baie geluk aan al ons atlete wat by die Gauteng-kampioenskappe presteer het! 8 atlete neem deel én al 8 kwalifiseer vir SA-skole! GOUDverower by “Gauteng Champs”: SILWER verower by “Gauteng Champs”: BRONSverower by “Gauteng Champs”: Garsies is baie trots op julle!
Garsies sorg vir puik prestasies uit by Groep 1 & 2 SUPER-Interhoër. Garsies het Woensdag, 5 Maart, vir uitstekende individuele prestasies gesorg by die Pretoria Groep 1 & 2 SUPER-Interhoër op Pilditch, waar die Garsie-atlete altesaam 30 𝐦𝐞𝐝𝐚𝐥𝐣𝐞𝐬 𝐯𝐞𝐫𝐨𝐰𝐞𝐫 𝐡𝐞𝐭 – 10 goud, 10 silwer en 10 brons. Onder die 𝐆𝐎𝐔𝐄 medaljewenners was Megan Maree,
Hierdie leerders gaan binnekort die verhoog betree tydens die MMG Gala-aand – ’n aand vol styl, selfvertroue en Garsie-trots. Kom ondersteun ons finaliste en beleef die glans van hierdie besondere aand saam met ons. Gaskunstenaar: Brendan Peyper Koop jou kaartjies hier: https://tickets.tixsa.co.za/event/hs-garsfontein-mnr-en-mej-garsie-2026 Moenie hierdie aand misloop nie!
Dit is weer tyd vir ons jaarlikse SKEP DIT! aand. Koop jou kaartjies by die finansieskantoor en kom geniet die aand saam ons.
Mnr Wolla Prinsloo, ons swemorganiseerder, het vanoggend vir die Graad 7-swemmers van Laerskool Garsfontein pakkies oorhandig om hulle te geluk te wens met hulle fantastiese prestasies tydens die Interlaer A- en B-Liga galas. Garsies is baie trots op ons laerskool en hulle puik prestasies!
Ons spog graag met die volgende swemmers wat puik prestasies behaal het, asook van die swemmers wat NASIONALE spanne behaal het. Garsies is ongelooflik trots op julle!
Garsies is herinner om dankbaar te wees vir elke vermoë wat ons het. Dankie aan die “Beyond Barriers Foundation” en Dano Swart vir ’n inspirerende boodskap oor deursettingsvermoë, dankbaarheid en om jou grense te breek. As Garsies sal ons beslis by die Fun Run wees — en ons kan nie wag om almal daar te
Ons eie netbaldirekteur, Carin Strauss, is tydens die “Netball South Africa Coaches and Umpires Indaba” in Johannesburg vereer vir haar bydrae, leierskap en blywende impak op Suid-Afrikaanse netbal. Baie geluk, Carin!
Garsies-atlete blink uit by Pretoria A-Bond Interhoër! Hoërskool Garsfontein het vir ’n besondere vertoning gesorg tydens die Pretoria A-Bond Interhoër, waar ons atlete altesaam 30 medaljes verower het — 8 goud, 14 silwer en 8 brons. Nog meer indrukwekkend: Uit 143 deelnemende atlete het 120 hul persoonlike beste-prestasies op die dag verbeter. Dit is ’n