Interhoër A-Liga Swem
Ons het die oggend afgeskop met ’n inspirerende gasspreker wat ons swemmers gemotiveer en gereed gemaak het vir die groot dag. Ons is trots op die volgende prestasies: As span het ons 4de uit 8 skole geëindig – ’n uitstekende prestasie waarop ons ongelooflik trots is. Baie geluk aan al ons swemmers vir hul harde […]











