Nuus en Media

Nuus en Media

Skaak

Na die onlangse SA Skaakkampioenskappe wat gedurende die vakansie in Rustenburg plaasgevind het, is Amber Viljoen opgeneem in die span wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig tydens die β€œAfrican Youth Commonwealth Games” in Sri Lanka in Mei. Baie geluk met hierdie uitstekende prestasie, Amber!

Nuus en Media

Hokkie.

Ons seuns-hokkiespanne het tydens die vakansie aan verskeie toernooie deelgeneem en hulself goed van hul taak gekwyt teen sterk kompetisie. Die o.14A-span het uitstekende spel gelewer met drie oorwinnings en een gelykopuitslag, terwyl die 2de span tydens die Eldo-fees tot die finaal deurgedring het en algeheel 𝐭𝐰𝐞𝐞𝐝𝐞 𝐠𝐞ë𝐒𝐧𝐝𝐒𝐠 𝐑𝐞𝐭. In die Helpmekaar Goue Liga het

Nuus en Media

Bofbal

Baie geluk aan Kiara vd Schyff (Graad 9) met haar uitstaande prestasies tydens die “Nasionale Bofbalkampioenskappe” wat van 28 Maart tot 1 April plaasgevind het. Kiara het Gauteng verteenwoordig en is aangewys as die beste linker buiteveldspeler in die o/15-afdeling, asook opgeneem in die toernooi-span. Sy was deel van die Gauteng o/15A-span wat die toernooi

Nuus en Media

#π–π„π„πŠ

Hierdie week was soveel meer as net tema-dae en prettige aktiwiteite β€” dit was ’n viering van identiteit, selfrespek en die keuse om elke dag met karakter en waardigheid op te daag. #SyIsPragtig: #HyIs’nGentleman: Van blomkranse tot blink skoene β€” hierdie week het gewys dat ware styl nie net gesien word nie, maar geleef word.

Nuus en Media

𝐀𝐒𝐀 ππ€π’πˆπŽππ€π‹π„ πŠπ€πŒππˆπŽπ„ππ’πŠπ€πππ„ π”πˆπ“π’π‹π€π„

Baie geluk aan al ons Garsie-atlete met hul uitstekende prestasies op nasionale vlak! Medaljewenners: Megan Maree (o/18) – Korthekkies 13.07 s Megan Maree (o/18) – Aflos 46.46 s AllenΓ© Theunissen (o/18) – Spiesgooi 53.33 m Lohan de Lange (o/18) – Spiesgooi 69.05 m Christiaan Franken – Oud-Garsie (o/20) – 800 m 1:48.78 Ander uitslae in

Nuus en Media

π‘π”π†ππ˜: ππŽπŽπ‘πƒ-π’π”πˆπƒ π“πŽπ„π‘ππŽπŽπˆ 2026.

Wat ’n ongelooflike vertoning deur Garsies se Bererugby! Ons 1ste span is gekroon as Span van die Toernooi – ’n bewys van harde werk, deursettingsvermoΓ« en spangees. Speler van die Toernooi: Ruan Fluks Twee naelbyt-wedstryde het almal op die punt van hul stoele gehad: Garsies wys weer wat dit beteken om met trots en passie

Nuus en Media

π‡πŽπŠπŠπˆπ„ π‡πŽπŽπ†π“π„ππ”ππ“π„

Garsies se hokkiespanne het hierdie feesseisoen hul merk gemaak! 𝟏𝐬𝐭𝐞𝐬 – 𝐒𝐭 πŒπšπ«π²β€™π¬ π–πšπ―πžπ«π₯𝐞𝐲 π…πžπ¬π­π’π―πšπ₯ 𝐨/πŸπŸ’π€ – 𝐒𝐭 𝐉𝐨𝐑𝐧’𝐬 π…πžπ¬π­π’π―πšπ₯ 𝐨/𝟏6𝐀 – 𝐒𝐭 πŒπšπ«π²β€™π¬ 𝐊π₯𝐨𝐨𝐟 π…πžπžπ¬ 𝐨/𝟏5𝐀 – 𝐌𝐞𝐧π₯𝐨 π“π¨πžπ«π§π¨π¨π’

Nuus en Media

Perdry

Baie geluk aan Carla Malan (Graad 10) wat op 21–22 Maart 2026 aan die tweede SANESA Qualifier deelgeneem het saam met haar perd, Nueland Dream Catcher. Haar uitslae spreek vanself: ’n Ongelooflike prestasie wat haar toewyding, talent en harde werk wys.

Nuus en Media

Oud-Garsie presteer: Rugby

Na afloop van die Varsitybeker sluit oud-Garsie Maynard Kleynhans by die Griekwas aan – ’n welverdiende stap vir die natuurlike atleet. Van Garsies se velde tot die professionele arena wys hy wat harde werk en deursettingsvermoΓ« kan bereik. Ons is ongelooflik trots om te sien hoe hy sy merk maak. Hou aan bou, Maynard –

Scroll to Top