Opwindende Aankondiging
Met groot opgewondenheid kondig ons KLUB88 aan! Klik op die aangehegte advertensie vir vΓͺrdere inligting.
Met groot opgewondenheid kondig ons KLUB88 aan! Klik op die aangehegte advertensie vir vΓͺrdere inligting.
n Groot naweek vir Garsfontein se Ysbere-krieket, met sterk spanpogings en indrukwekkende uitslae. πππππ: πππππ°π¬πΊ π―π¬ ππππππππ ππππ πππππππ: βn Dag vol intensiteit, karakter en dominante prestasies! 1A Ysbere 1B Ysbere CHC β 297/10 (63) Garsie β 114/10 & 36/5 (13) O/15A Ysbere O/14A Ysbere Wen met 7 paaltjies op 1ste beurte ππ πππππ ππππ:
Wat βn aand! Van musiek en lag tot ongelooflike energie β die Troffelkonsert was alles en meer. Dankie aan elke leerder, onderwyser en ondersteuner wat dit sΓ³ βn spesiale geleentheid gemaak het. : Joubert De Wet (Garsie Klieks)
Bestel jou 2025-jaarblad vandag en koester sΓ³ jou hoΓ«rskoolherinneringe. Betalingsopsie op die e-betalingsplatform beskikbaar.
Ons spog graag met die volgende leerders wat tydens Garsies se swem interhuis uitsonderlik presteer het. Baie dankie aan elke Garsie wat hierdie dag Ε groot sukses gemaak het! : Olivier Mulder (Garsie Klieks)
Die GARSIE-atlete het uitstekend gevaar tydens die Abrie van Staden Atletiekbyeenkoms op 23 Januarie, waar hulle βn totaal van 95 medaljes verower het β βn bewys van harde werk, toewyding en kwaliteit atlete. βn Spesiale geluk aan Megan MarΓ©e, wat vir βn besonderse vertoning in die 100m hekkies gesorg het. Megan het haar hekkies in
Ons is ongelooflik trots op hierdie oud-Garsie, Daniella Bezuidenhout, wat tans besig is om haar Meestersgraad in Lugvaart- en Ruimtevaartingenieurswese aan “Embry-Riddle Aeronautical University” in Florida, VSA, te voltooi β met graduering beplan vir Mei vanjaar. Sy het reeds in Mei 2025 haar Baccalaureusgraad in dieselfde veld ontvang en kort daarna met haar meestersgraad begin
Garsfontein 1C Ysbere behaal βn uitstekende oorwinning teen Overkruin 1B. Wedstrydopsomming: Overkruin 1B: 93 lopies vir 10 in 22 beurte Garsie 1C: 94 lopies vir 1 paaltjie in 9 beurte. πΌπ°πΊπ»π¨π¨π΅π«π¬ π·πΉπ¬πΊπ»π¨πΊπ°π¬πΊ: Liam Lightfoot: 55 lopies van net 27 balle. Ons spog ook graag met ons 14/A Ysbere Kaptein, Diederick van Emmenes, wat gister teen
Met trots vier ons twee van ons leerders se uitsonderlike akademiese prestasies op internasionale vlak. ππ’ππ¨π₯ππππ π―ππ§ ππ¨π§πππ« het aan die IMBEWU Expo deelgeneem met haar projek oor veiligheid rondom radio-aktiwiteit. Sy behaal: 2de plek in haar kategorie. Goud by Gauteng-Noord Γ©n Nasionale kompetisies. As erkenning vir haar uitmuntende werk is sy uitgenooi om Suid-Afrika
Garsies maak hul merk op die skaakbord! Gedurende die Desembervakansie het verskeie Garsies aan provinsiale skaaktoernooie deelgeneem en uitstekend presteer. Amber Viljoen het vir Tshwane se o/18 B-dogtersspan op bord 1 gespeel en die A-span se nommer 1 speler geklop. Cyle Nason was deel van Tshwane se o/18 C-span wat silwer gewen het, en hy