Author name: Sven Bergman

Nuus en Media

Perdry

Garsie-ruiters het onlangs aan die SANESA Q2-kompetisie deelgeneem en uitstekende prestasies in “Mounted Archery” gelewer. Hier volg die uitslae: ๐…๐ซ๐š๐ง๐ฌ๐ค๐š ๐“๐š๐ฅ๐ฆ๐š Perd: Amado ๐€๐ฅ๐ข๐ž๐ค๐š ๐“๐š๐ฅ๐ฆ๐š Perd: Faruk ๐‡๐š๐ง๐ง๐š๐ก ๐…๐จ๐ฎ๐ซ๐ข๐ž Perd: Jenny Baie geluk aan al ons ruiters met julle puik prestasies. Julle maak Garsies ongelooflik trots!

Nuus en Media

Hokkie

Ons dogters- en seunshokkiespanne het tydens die derby teen Hoรซrskool Menlopark puik prestasies gelewer en met trots Garsies verteenwoordig op die veld. Ons deel graag โ€™n paar van die hoogtepunte: Baie geluk aan elke speler en afrigter met jul harde werk, deursettingsvermoรซ en uitstekende verteenwoordiging van Garsie-hokkie. : Joubert de Wet & Carlie Hollenbach

Nuus en Media

Rugby

Ons rugbyspanne het die naweek uitstekend gevaar met 8 oorwinnings uit die 14 wedstryde wat teen Hoรซrskool Menlopark gespeel is. Ons deel graag โ€™n paar Rugby hoogtepunte van hierdie derbynaweek: Baie geluk aan al ons spelers en afrigters met jul harde werk, toewyding en puik verteenwoordiging van Bere-rugby. Hou ons blad dop vir die uitslae

Nuus en Media

Netbal

Ons Garsie-netbaldogters het behoorlik gewys waarvan hulle gemaak is teen Hoรซrskool Eldoraigne. Uit 17 spanne: โ€™n Prestasie waarop ons ongelooflik trots is! Baie geluk, dogters!

Nuus en Media

Laerskool Garsies se landloopatlete vlieg beslis hoog!

Baie geluk aan Laerskool Garsfontein en julle atlete met โ€™n welverdiende eerste plek tydens die ASICS Menlo-landloopaflosbyeenkoms! Ons atletiekdirekteur, mnr. Tobie, het vandag die atlete gaan gelukwens en hul uitstekende prestasie namens Garsies erken.

Nuus en Media

Landloop

Die Garsie-landloopspan het uitstekende prestasies gelewer tydens die tweede liga van die seisoen. Ons atlete het sterk meegeding teen strawwe kompetisie en waardevolle punte vir die span ingesamel. Die volgende atlete het besondere prestasies gelewer: Baie geluk aan al ons Garsie-landloopatlete. Ons is ongelooflik trots op julle!

Nuus en Media

Wintersport

Vind aangeheg die program vir ons wintersportnaweek teen Hoรซrskool Menlopark. Klik op die skakel hieronder om kaartjies vir Saterdag se tuiswedstryde te koop: : https://itickets.co.za/events/486021

Nuus en Media

Koor

Goed, Beter, Goud vir Garsie Koor. ๐ท๐‘–๐‘’ ๐บ๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘ ๐‘–๐‘’ ๐พ๐‘œ๐‘œ๐‘Ÿ ๐‘๐‘’โ„Ž๐‘Ž๐‘Ž๐‘™ โ€™๐‘› ๐‘”๐‘œ๐‘ข๐‘‘ ๐‘ก๐‘ฆ๐‘‘๐‘’๐‘›๐‘  ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐ด๐‘‡๐พ๐‘‰-๐ด๐‘๐‘๐‘™๐‘œ๐‘ข๐‘  ๐‘ƒ๐‘Ÿ๐‘’๐‘ก๐‘œ๐‘Ÿ๐‘–๐‘Ž ๐‘†๐‘ก๐‘Ÿ๐‘’๐‘’๐‘˜๐‘ ๐‘ข๐‘–๐‘ก๐‘‘๐‘ข๐‘› ๐‘–๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ƒ๐‘Ÿ๐‘’๐‘ ๐‘ก๐‘–๐‘”๐‘’ ๐บ๐‘’๐‘š๐‘’๐‘›๐‘”๐‘‘๐‘’ ๐พ๐‘œ๐‘œ๐‘Ÿ๐‘Ž๐‘“๐‘‘๐‘’๐‘™๐‘–๐‘›๐‘”. Welgedaan aan elke koorlid met hierdie besonderse prestasie.

Nuus en Media

Tennis

Ermelo o/15 Tennis Toernooi: Garsies eindig algeheel 2de uit 6 skole. Wen teen HTS Middelburg Verloor teen Middelburg Wen teen Piet Retief Wen teen Ermelo Wen teen Dr Malan Ons ontvang ook die trofee vir die span met die beste sportmanskap Baie geluk aan elke speler en afrigter. Julle maak Garsies trots!

Nuus en Media

Hokkie

Ons spog graag met 16 van ons hokkiedogters wat opgeneem is in Noord-Gauteng hokkiespanne. Dit is โ€™n besonder groot prestasie en โ€™n bewys van hul talent en toewyding op die veld. Baie geluk aan elke speler. Garsies is baie trots op julle!

Scroll to Top